Izinkwe Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marié Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Neill D - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Neill, dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop julle kies gou weer 'n wegbreek by Izinkwe.
Marischka M - Des 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer Izinkwe Lodge besoek. Dankie Denise en Andre vir al jul gasvryheid.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Ons is bly dat julle die tyd by Izinkwe geniet het. Dankie vir die goeie resensie. Hoop ons sien julle gou weer.
Pieter J - Mei 2023
Algehele gradering
Rustigheid was om jou.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Ons is dankbaar dat julle julle tyd by ons geniet het. Wanneer ons gaste lekker ontspan en die natuur geniet, is ons op ons gelukkigste. Groete
André V - Mei 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Izinkwe Lodge se terugvoer
André ons is dankbaar dat julle lekker by ons gebly het. Hoop ons sien julle gou weer.
Estelle B - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en weg van die stad se gewoel.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Estelle, ons is baie bly dat julle lekker kon ontspan in die bosveld. Ons hoop julle kom gou weer. Dis altyd lekker om gaste te ontvang wat die lewe geniet.
Jacques B - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustigheid in die bos.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hallo Jaques. Ons is so bly dat julle lekker kon ontspan by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Adrine K - Okt 2021
Algehele gradering
The place is beautiful! We had a great stay. No complaints at all.
Izinkwe Lodge se terugvoer
I am so glad that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you soon again.
Zanne-mari M - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was definitief waarde vir geld! Die eenheid was baie netjies!
Letitia H - Mrt 2021
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Wayne V - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was awesome en mense baie hulpvaardig en vriendelik.
Melissa O - Des 2021
Algehele gradering
Vrek lekker.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Melissa, ons is so bly dat julle Izinkwe Lodge geniet het. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Dis altyd lekker om gaste te ontvang wat waardering het vir die natuur en ons mense.
Andre C - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige natuur.
Izinkwe Lodge se terugvoer
We're so glad that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back.
Roe-land A - Jun 2021
Algehele gradering
Tranquil hideaway in the bush
Lees meerLeona V - Jun 2021
Algehele gradering
A wonderful place to relax.
Ian L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker met wonderlike gasvrye mense en 5 ster duuns
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hi Ian, Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons weet dit was baaaie warm, maar dit was sooo lekker om jul hier te he. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Ons sal werk maak van daai voorstel.
Vriendelike groete
Loretta
Johan K - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut skoon en goed opgegaste Lodge.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hallo Johan, Baaie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit vreeslik baie en hoop om jul weer hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Loretta
Johan C - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker bosveld wegbreek.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baie dankie Johan, dit was sooo lekker om jul as familie hierdie keer te he. Jul is so n dierbare, God vresende, liefdevolle familie.
Was sooo mooi dat almal by die nuwe mamma gebly het, en nie op die wildsrit wou gaan omdat jul haar nie alleen wou los nie. Hoop ons sien julle gou weer!
Liefdegroete Izinkwe personeel.
Anna V - Des 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreek in die natuur.
Lees meerBernard S - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Chanel B - Des 2019
Algehele gradering
Lekkerste wegbreek.
Lees meerIzinkwe Lodge se terugvoer
Hallo Chanel, baaaie dankie vir die mooi resensie! Dit was so lekker om jul hier te he! Hoop ons sien julle sommer gou weer! Loretta
Charmaine V - Des 2019
Algehele gradering
Devine.
Tiaan J - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n asemrowende, netjiese plek met 'n rustige atmosfeer vanaf die dorpslewe.
Martina S - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreekplekkie.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Martina. Ons waardeer dit baie en hoop om julle gou weer te sien.
Julle is pragtige mensies wat dit 'n plesier maak om hier te wees.
Vriendelike groete
Loretta
Chris B - Jun 2019
Algehele gradering
Dit het gevoel asof ons die enigste mense op die oord was.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hi Chris, dit was so lekker om jul hier te he! Jul is sulke stunning mense! Hoop ons sien jul gou weer! Baie dankie vir die mooi resensie. Vriendelike groete Loretta
Anestus R - Apr 2019
Algehele gradering
Amazing.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Dit was baie lekker om julle hier te hê! Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop julle kom gou weer.
Vriendelike groete
Loretta
Roland A - Apr 2019
Algehele gradering
Secluded, bushveld and wildlife experience, on the Kruisrivier, Limpopo.
Lees meerIzinkwe Lodge se terugvoer
Hi Roland. Thank you very much for this beautiful, well-said review. We hope to have you here again soon. Kind regards, Loretta.
Kobie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Sielsrus en heerlike memories.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hi Kobie, dit was so lekker om jul hier te hê. Baie dankie dat jul deel kon he aan hierdie stukkie natuur. Ons hoop om jul gou weer te sien. Vriendelike groete, Loretta.
Gerhard G - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring gewees.
Lees meerIzinkwe Lodge se terugvoer
Hi Gerhardus,
Ons is so bly jy het jou verblyf by Izinkwe geniet. Ons gee werklik om vir ons gaste en hoop ons sien jou gou weer!
Vriendelike groete,
Norman en Loretta
Janine V - Jan 2019
Algehele gradering
It was wonderful. We really could relax. All staff were really friendly. the Safari tent we stayed in was lovely.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hi Janine, so bly julle het dit so geniet en is al weer amper oppad na ons!
Vriendelike groete,
Loretta
Alwyn V - Des 2019
Algehele gradering
Privaat, mooi, skoon, lekker.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baie dankie Alwyn vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en hoop om jul gou weer hier te ontvang. Vriendelike groete en voorspoed vir hierdie jaar. Loretta
Magda K - Okt 2019
Algehele gradering
Safari Tent verblyf tops!
Lees meerIzinkwe Lodge se terugvoer
Goeie dag Magda,
Ons waardeer die pragtige kommentaar oor ons plekkie! Ons is so dankbaar om jul te kon ontmoet en hoop jul sal terugkom om al die wild te aanskou. Jul is kosbaar vir ons. Vriendelike groete en wense vir die beste jare wat voorle!
Vriendelike groete Loretta
Maluleka B - Mei 2019
Algehele gradering
The best place to be in South Africa.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hi Maluleka, you were fantastic guests. We hope to see you here soon.
Kind regards,
Loretta
Anje T - Des 2019
Algehele gradering
Vrede en rus in 'n mooi omgewing.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baie dankie Anje dat jul hier was! Ons hoop jul kom gou weer. Vriendelike groete Loretta
Rose C - Sep 2019
Algehele gradering
Relaxing venue.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hi Rose,
We already responded to your suggestions and hope to have you here again.
Thank you for your support.
Kind regards,
Loretta
Nicoline V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baie dankie Nicoline vir die waardering vir ons pragtigste plekkie! Jul was voorwaar n plesier om hier te he! Ons hoop jul kom gou weer!
Vriendelike groete Loretta
Lance K - Okt 2019
Algehele gradering
Mooi.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hallo Lance,
Dit was so lekker om jul hier te hê. Ons hoop jul kom gou weer.
Vriendelike groete
Loretta
Annemarie K - Mei 2019
Algehele gradering
Vredevol.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hi Annemarie,
Baie dankie dat jul ons besoek het. Ons hoop jul is uitgerus.
Vriendelike groete,
Loretta
Danny V - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en stil sonder selfoonopvangs. Goeie battery herlaai-plek.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baie dankie Danny dat jul hier was! Jul is gaste duisend! Hoop ons sien jul gou weer met die familie!
Vriendelike groete,
Loretta
Mariette E - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreekverblyf in die natuur.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baie dankie dat jul ons pragtige plekkie ondersteun het met jul teenwoordigheid. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Loretta
Diana M - Apr 2019
Algehele gradering
Gasvry, maar kry nie waarde vir bedrag wat jy betaal nie.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hi Diana,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is jammer dat jul nie bietjie vroeer bespreek het in die chalets waar jy jou eie kombuisie en stoepie en braai het nie. Omdat jul so op die nippertjie bespreek het, was die ander chalets reeds bespreek. Jul was ten volle bewus van die gedeelde kombuis opset toe die bespreking gemaak is. Hoop daar is 'n volgende keer.
Vriendelike groete,
Loretta
Colette V - Sep 2018
Algehele gradering
Die lekkerste wegbreek ooit!
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baie dankie Colette, julle is beslis een van ons oulikste paartjies. Nie eers die donderbuie of hael sit julle af nie. Ons hoop julle kom sommer gou weer kuier.
Forika M - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baie dankie Forika, dit was n plesier om jul hier te he. Ons hoop jul kom gou weer.
Lizette V - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Dankie Lizette, julle is sulke wonderlike mense. Hoop ons sien julle gou weer!
Marlie N - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing en mooi bosveld.
Tina R - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was awesome.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baie lekker gewees om julle hier te ontvang. Ons sien uit daarna om jul weer te sien!
Nienke C - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome! Pragtige omgewing, netjies en die bestuurders maak dit baie lekker vir 'n mens! Sal beslis weer besoek.
Charmaine M - Apr 2018
Algehele gradering
Calm, relaxing with a beautiful setting.
Lees meerMarulette E - Apr 2018
Algehele gradering
Stunning place.
Karlien V - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik, stil, in die bosveld.
Adre O - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Anna-marie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Sal Izinkwe Lodge vir seker weer besoek en vir almal aanbeveel!
Gys ( Zacharias Lodewikus) D - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Lees meerGorgeous M - Feb 2018
Algehele gradering
Perfect getaway.
Adri B - Feb 2018
Algehele gradering
Ideale wegbreek vir voël- en diereliefhebbers.
Erica E - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker uitgerus.
Debbie Lee Smith S - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlik en rustige ervaring.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Dit was so lekker om jul hier te he. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Louise J - Jul 2018
Algehele gradering
A wonderful getaway.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hi Louise, we will work on the signs. Thank you very much for the comment.
Lesley H - Apr 2018
Algehele gradering
Their welcome and assistance during our stay was amazing.
Sophie M - Apr 2018
Algehele gradering
It was "wow"! Big ups to Izinkwe Lodge
Marius O - Mrt 2018
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Carina F - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baaie dankie Carina, ons waardeer dit baie.
Luciano D - Jun 2018
Algehele gradering
Outstanding!
Zama M - Apr 2018
Algehele gradering
Perfect place to be.
Hans V - Mrt 2018
Algehele gradering
Alles het aan ons wense voldoen, niks was te veel moeite vir die bestuur en personeel nie.
Christa V - Mrt 2018
Algehele gradering
Super lekker en gawe mense!
Laetitia R - Sep 2018
Algehele gradering
'n Juweel tussen amper niks en nêrens.
Lees meerIzinkwe Lodge se terugvoer
Baie dankie Laetitia. Jy is heeltemal reg met die aanwysing, dat dit die beste opsie is. Dit was so lekker om jul te ontmoet. Ons hoop ons sien julle weer, met al die kinders en familie.
Eunister D - Mei 2018
Algehele gradering
Fabulous.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Dit was so lekker om julle groepie hier te ontvang. Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Martina S - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam maar tog nie soos ons na uitgesien het nie.
Lees meerIzinkwe Lodge se terugvoer
Beste Martina
Baie dankie vir jou stergradering, en ons is jammer om te hoor dat julle nie die tyd so baie geniet het soos julle na uitgesien het nie.
Dit vir my belangrik dat julle moet besef dat Izinkwe Lodge 'n publieke Instansie is, en dat daar in al die dokumente, selfs diè wat in die kamers geplaas is, dit duidelik stipuleer dat daar na 22:00 in die aand 'n lae musiek reël is en na 23:00 'n geen musiek reël.
Ongelukkig met spesiale geleenthede soos Ou jaar en Nuwe jaar is dit maar vanselfsprekend dat daar musiek gespeel gaan word en dat mense laat nag sal kuier, soos in hierdie geval waar amper die hele kamp se mense almal saam gekuier en gebraai het Ou jaarsaand, en die Nuwe jaar met ope arms, en 'n glasie giggel water, verwelkom het.
Nadat jou man kom vra het oor die musiek, het Braam dit self gaan sagter sit en ons ook jou man verseker dat dit afgesit gaan word, aangesien die kliënte oppad uit was vir die aand van 1 Januarie. Dus was die musiek nie ons as bestuur s'n gewees soos jy genoem het nie, maar ons het dit wel gaan afsit om 17:00 die middag. Wat ook nog lank voor die kamp se stilte tyd was. Die bestuur asook die klënte het onverskoning gevra omdat dit julle gepla het en jou man het die verskoning aanvaar en weggestap.
Die oord is oor die algemeen stil en rustig, en die stilte is juis iets wat ons kliënte lok, maar ek is seker dat julle die rede agter die kamp se joligheid kon verstaan aangesien julle oor die besigste deel van die feesseisoen bespreek het. Elke gas het sy of haar reg tot waartoe hulle betaal wanneer hulle bespreek, solank dit binne in die kamp se reëls val. Ek kan jou ook verseker dat ons as bestuur geen spesiale vergunnings kry nie, en dat die reëls vir ons meér as vir ons kliënte tel.
Ons hoop van harte dat julle volgende besoek by ons vir julle die nodige kalmte en rus sal bied waarna julle smag, wanneer julle hier bespreek.
Groete
Braam en Chinè
Riane V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en goed toegeruste chalet, vriendelike en behulpsame personeel.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baie dankie Riane. Dit was soo lekker om jul hier te he. Bring asseblief die hele familie volgende keer.
Cornelius P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baie dankie Cornelius, ons sal aandag gee aan jou aanbevelings. Ons hoop om jul weer te sien.
Illse N - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig.
Stephanie M - Apr 2018
Algehele gradering
Really good quality clean and tidy accomodation. Gorgeous bushveld location.
Lees meerSfiso B - Des 2017
Algehele gradering
Very cool place, friendly customer service, nice, simple and quiet.
Amanda G - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik, stil, rustig en verfrissend, siele rus vir 'n moeg gees.
Lees meerIzinkwe Lodge se terugvoer
Beste Amanda,
Baie dankie vir jou evaluering. Dit was vreeslik lekker om julle te ontmoet en ons is baie bly dat julle die boskamp so geniet het. Soos jy noem, is dit nie vir elkeen om daar te woon nie, maar vir natuurliefhebbers en die wat sonder hul selfone oor die weg kan kom, is dit ideaal. Ek is baie bly julle het so lekker daar gerus. En ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom.
Groete,
Braam en Chinè
Emsa W - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelik, rustig, silwerskoon.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Emse,
Baie dankie vir jou evaluering. Ons is so bly julle het die tyd by ons geniet. Ons is reeds besig om aan alternatiewe opsies te werk wat die verkoeling van die boshuis aanbetref, en hoop om dit spoedig in werking te hê.
Ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom.
Groete,
Braam en Chinè
Daleen P - Okt 2017
Algehele gradering
Uit die boeke.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Daleen,
Baie dankie vir jou evaluering. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom. Ons is baie bly julle het die wegbreek hierheen geniet.
Groete,
Braam en Chinè
De Villiers T - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring met presiese uitvoering van wat ons wou hê vir 'n naweek weg.
Lees meerIzinkwe Lodge se terugvoer
Beste De Villiers.
Baie dankie vir jou evaluering. Ek is baie bly julle het die tydjie by ons geniet, maar bo alles, dat jou vrou die bederf geniet het. Ons wil jou bedank dat jy ons vertrou het met hierdie geleentheid en is bly dat julle daarvan gehou het. Ons hoop om julle weer binnekort hier te verwelkom.
Groete,
Braam en Chinè
Altus Johann D - Okt 2017
Algehele gradering
Net die beste.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Altus.
Baie dankie vir jul resensie. Dit is altyd lekker om vir jou en Anne-Marie hier te verwelkom en ons hoop om julle sommer binnekort weer hier te sien.
Groete,
Braam en Chinè
Charlotte H - Okt 2017
Algehele gradering
Awesome
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Charlotte,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was ongelooflik lekker om vir jou en Jurie te ontmoet. Ons is ook bly julle het die tyd by ons geniet en hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom.
Groete,
Braam en Chinè
Hestia L - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
Izinkwe Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou ster gradering Hestia, en ons hoop om julle sommer binnekort weer hier te verwelkom.
Groete,
Braam en Chiné
Hp P - Aug 2017
Algehele gradering
Awesome
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste H.p.
Ons is so bly julle het die tyd by ons geniet, en dat julle herdenking 'n onvergeetlike naweek was.
Ons hoop om julle weer hier te verwelkom.
Groete,
Braam en Chinè.
Jolandi B - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker gerus.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Goeie dag Jolandi.
Baie dankie vir jou gradering.
Ons is bly jy het jou tydjie by ons geniet en ons hoop om julle weer hier te verwelkom.
Groete,
Braam en Chinè
Annelize U - Jul 2017
Algehele gradering
Die akkomodasie en diens is ver bo verwagting.
Lees meerIzinkwe Lodge se terugvoer
Beste Martin en Annalize.
Dit was vir ons so 'n groot voorreg om julle hier te hê en ook die begin van julle lewenspad saam hier te vier. Ons sien vreeslik uit na julle troue later hierdie jaar en wens julle alle voorspoed toe.
Baie liefde.
Braam, Chiné en Henlou.
Isabella K - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike en rustige plekkie om weg te kom van die stadsgewoel. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.
Lees meerIzinkwe Lodge se terugvoer
Beste Issabell.
Baie dankie vir die stergradering. En ons is baie bly julle het die tyd by ons saam met julle kinders geniet.
Ons hoopis om julle binnekort weer hier te verwelkom.
Groete.
Braam, Chiné en Henlou
Deidre V - Jul 2017
Algehele gradering
Amazing ervaring!
Izinkwe Lodge se terugvoer
Dankie vir jou gradering Deidre.
Ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom.
Groete
Braam en Chiné
Lm P - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustig en lieflik om te rus.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hallo Lm,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is jammer om te hoor oor die yskas. Dis jammer julle het ons nie daarvan ingelig met die kere wat ons by julle kom draai het om te hoor of alles in orde was nie. Maar volgende keer moet julle hom net afstel, binne in die yskas om die koue te beheer soos jy dit benodig.
Andersins is ons bly julle het julle verblyf by ons geniet. Hoop om julle weer hier te verwelkom.
Groete,
Braam & Chiné
Steph C - Jun 2017
Algehele gradering
Baie nice plek.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Steph,
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle weer binnekort hier te verwelkom vir 'n welverdiende breek!
Groete,
Braam en Chinè - Izinkwe Lodge
Aletta S - Jul 2017
Algehele gradering
Excellent service!
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hallo Aletta,
Thank you so much for your review. It was a pleasure having you and your boys here. We hope to see you here again soon.
Regards,
Braam & Chiné
Marinda M - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring!
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Marinda,
Baie dankie vir jou evaluering. Ons is vreeslik bly julle het die tydjie by ons geniet en ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom. Dit was werklik aangenaam om jou pa en Jean-Pierre hier te verwelkom.
Groete,
Braam en Chinè
Maryke E - Aug 2017
Algehele gradering
Wow! What a lovely place. I will be back!
Izinkwe Lodge se terugvoer
Dear Maryke,
Thank you for your review. We are so glad you enjoyed your stay with us, and hope to welcome you here again soon.
Regards,
Braam and Chinè
Sonet S - Aug 2017
Algehele gradering
'n Perfekte plek vir 'n vinnige wegbreek van die woelige stad.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Sonet,
Baie dankie vir jou gradering. Ons is baie bly julle het julle tydjie by ons geniet.
Ja, ongelukkig is paar van die paaie meer geskik vir 'n hoër voertuig/bakkie, maar ons sal altyd werk om te verbeter waar ons kan.
Groete,
Braam en Chinè
Pierre L - Jul 2017
Algehele gradering
'n Gehalte wegbreek naweek vir die perfekte paartjie of groep vriende in 'n bosveld nie te ver geleë.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hallo Pierre,
Baie dankie vir jou resensie en dat jy die bos huis so geniet het.
Ons hoop om jou binnekort weer hoer te verwelkom.
Groete,
Braam & Chiné
Henning V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie dinge om te doen en net te ontspan.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Henning,
Baie dankie vir jou resensie. Ongelukkig is die pad tusen ons en Loskop glad nie iets waaroor ons beheer het nie, en kan ons dus niks aan die slaggate of die grondpad doen nie, aangesien dit munisipale eiendom is. Ons verseker dat die paaie op Izinkwe self gereeld instand gehou word, en altyd rybaar is vir ons kliënte.
Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet en hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom.
Groete,
Braam en Chinè
Wikus S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustige en mooi omgewing.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Wikus,
Baie dankie vir die ster gradering, ons is bly julle het die tydjie hier by ons geniet.
Ons hoop om julle sommer gou weer hier te verwelkom en dan gaan julle hopenlik bietjie lyne natmaak by ons dam!
Vriendelike Groete,
Braam en Chinè
Jannie J - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Jannie.
Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet.
Baie dankie vir ons ster gradering. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te verwelkom.
Groete,
Braam en Chinè
Gert J - Jul 2017
Algehele gradering
Die naweek was awesome.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hallo Gert,
Baie dankie vir julle gradering. Ons is baie bly julle het julle tyd by ons geniet. Ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom!
Groete,
Braam & Chiné
Jacqui B - Des 2017
Algehele gradering
Most relaxing getaway.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Dear Jacqui.
Thank you for your star grading, we are glad to hear that you enjoyed your stay with us.
We strive to offer the best service and quality to all our clients.j
We hope to welcome you here again soon.
Regards.
Braam & Chinè
Madeleine D - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Madeleine,
Baie dankie vir julle evaluering. En ons hoop julle het die tydjie by ons geniet. Hoop om julle weer hier te verwelkom.
Groete,
Braam en Chinè
Natalize R - Aug 2017
Algehele gradering
'n Lekker plek waar ons net kon ontspan.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Natalize.
Baie dankie vir jou gradering.
Ons is bly julle het die tyd by ons geniet, en ons hoop om julle weer hier te verwelkom.
Groete.
Braam en Chinè.
Marilette D - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker plek om net te rus.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Hallo Martilette,
Baie dankie vir julle resensie, ons is bly julle het dir tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle weer hier te verwelkom.
Groete,
Braam & Chiné
Marily B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekamp!
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Marily,
Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het die tyd by ons geniet en het lekker gerus. Ons hoop om julle weer hier te verwelkom.
Groete,
Braam en Chinè
Keamogetswe M - Aug 2017
Algehele gradering
The place was great and beautiful. The only downfall was that we were not given a tour of the place, we had to find our way around the lodge and shops.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Dear Keamogetswe,
Thank you for your review.
I am sorry about the misunderstanding with the tour. But our lodge is open to all the clients and they are free to use the facilities as specified in our documents, website and the LekkeSlaap link. And you were more than welcome to ask about the location of the shops if you were unsure, as we do not give tours of the shops in the nearby areas. Or any tours for that matter. Our clients normally book in at our establishment to enjoy the peace and tranquility our lodge has to offer, spend time at the dam, fishing, in the jacuzzi or book a game drive.
I do however trust that you have enjoyed your stay with us. And we hope to welcome you here again.
Kind Regards,
Braam and Chinè.
Petra D - Nov 2017
Algehele gradering
Was skoon en netjies maar daar is geen krag, geen yskas ver, van die swembad.
Lees meerIzinkwe Lodge se terugvoer
Beste Petra
Baie dankie vir julle terugvoering en stêr gradering. Ons is jammer dat julle dit nie so gerieflik gevind het soos julle gedink het dit sou wees nie. Namens die instansie wil ons julle verseker dat ons na al ons kliënte wat inboek omsien. tot die beste van ons vermoeë. Daar is 'n volledige beskrywing van die Boshuis asook die fasiliteite in die Boshuis wat beskikbaar is op ons webwerf, asook op die LekkeSlaap blad. Dus, neem ons aan dat elke persoon wat sy/haar bespreking maak voor af al die inligting deur gegaan het wanneer die bespreking gemaak word. Ons stipuleer ook duidelik dat alle spa behandeling, restaurant en kroeg fasiliteite gebruik kan word op aanvraag, aangesien ons dit nog nie 24/7 aktief hardloop nie. Ek wil graag bevestig dat julle met Braam gepraat het oor die restaurant fasiliteite, en hy ook aan julle genoem het dat julle meer as welkom is om ons te laat weet wanneer julle iets van die restaurant wil bestel, en dat ons sjef aan diens is, maar julle het daarna niks weer by die restaurant aangevra nie. Ons Jacuzzi word daagliks nagegaan, en na elke bespreking skoongemaak. Ek is werklik jammer dat julle dit nie as 'n avontuur beskou het nie, maar ons is 'n semi Eco oord, wat daarop uit gaan om die rustigheid van die veld na ons kampe te bring. Ons streef om soveel moontlik voël lewe en diere vir ons kliënte te bied en wil ons kliënte laat afskakel en ontspan en die natuur in te drink wanneer hulle hier is. Ons bied wel programme vir die jong mense aan by die hoof kamp, waar daar gereeld danse ensovoorts gehou word.
Ons maak wel by ons kliënte 'n draai gedurende hulle verblyf, maar bied hulle ook hul privaatheid, aangesien dit die hoof rede is hoekom meeste mense hierheen wegbreek.
Ons vra nogmaals verskoning vir julle ervaring en sal in die toekoms daarna streef om op hierdie punte te verbeter.
Baie dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het. Ek stel ook voor dat julle met 'n volgende bespreking alles goed sal deurlees en presies sal weet wat in julle eenheid is voor julle bespreek.
Groete.
Braam en Chiné
Wian S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie onplesierig.
Izinkwe Lodge se terugvoer
Beste Maronel,
Baie dankie vir julle terugvoer. Dis baie jammer, want dit is glad nie hoe ons julle besoek aan ons ervaar het nie. Ons as bestuur was baie behulpsaam en vriendelik met julle aankoms, die wildsrit, en die kuier by die kroeg. Dit is jammer julle het nie julle ontevredenheid aan ons oorgedra nie want ons sou graag dit wou regstel. Ons kon op geen stadium agterkom dat julle ontevrede was oor enigiets nie.
Ons is wel ontevrede omdat julle in die middel van die nag julle chalet ontruim het en versuim om julle uitstaande geld van die verblyf asook die kroeg te vereffen. Na vele oproepe en e-posse het jou man ons oral geblok. Ons sal dit hoog op prys stel as julle met ons in verbinding kan tree met betrekking tot die klagtes en uitstaande gelde.
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisrivier Plaas 74JS, Groblersdal, 0470, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang