Izintaba Lodge
-
Kapasiteit: 19 persone
10 volwassenes, 9 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Vanaf R7 008 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Izintaba Lodge is op Izintaba Privaat Wildreservaat geleë, net 290 km noord van OR Tambo Internasionale Lughawe, en 2,5 uur se ry noord van Pretoria, buite Vaalwater in die Waterberge.
Izintaba Lodge het die kapasiteit om tot 10 volwassenes en 9 kinders oor 5 slaapkamers en 'n solder te akkommodeer. Op die onderste verdieping is daar 3 en suite-slaapkamers wat met koninggrootte-beddens ingerig is. Die vierde slaapkamer het 5 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 4. Hierdie 2 slaapkamers op die boonste verdieping deel 'n tussendeur-badkamer met 'n stort. Boonop is daar 'n ruim solderkamer op die boonste verdieping met 4 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank indien nodig.
Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n kombinasie-yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, 2 stowe en 2 oonde, een elektries en die ander gas. Gaste kan 'n oopplan-sitkamer en -eetarea geniet, asook 'n kroeg met 'n pooltafel. Ander geriewe sluit 'n privaat swembad by die privaat braai-area en lapa in.
Izintaba Lodge dien as 'n ideale gesinsvakansiebestemming, wat kinders van alle ouderdomme hartlik verwelkom. Dit gee gaste die vryheid om teen hul eie pas die bos te geniet, hetsy deur stap, voetslaan, bergfietsry, visvang, voëlkyk, of 'n wildrit binne die plaas se uitgestrekte 1200-ha-wildreservaat aanpak. Gaste kan kies vir 'n wildrit in hul eie voertuig of 'n begeleide wildrit in 'n oop wildkyker bespreek. Izintaba Privaat Wildreservaat bied verder 2 sonsondergangdekke met asemrowende uitsigte oor die Waterberge, 2 piekniekplekke, en 'n dam vir visvang-entoesiaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
5 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
4 x Kinderbed vir 1
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Nikki Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 25
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Gaste dink Izintaba Lodge het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 19 persone
10 volwassenes, 9 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang