Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J' Cups Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir J' Cups Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eleanor K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor K

Netjies, skoon, rustig en vriendelike personeel.

Baie dankie, ons het baie lekker gekuier. Alles was perfek en die personeel is baie vriendelik.

Maryna Y - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna Y

Lieflike verblyf.

Heerlik gebly, vriendelike diens, baie netjies en skoon.

Karin L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

"Lekke geslaap".

Uitstekende diens, kamers netjies en skoon.

Marietjie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Dit het gevoel soos huis!

Pragtige gastehuis geleë in 'n rustige stil buurt, met 'n lushof van 'n tuin! Gerieflike groot en skoon kamers, en die vriendelikste en mees gasvrye personeel wat jou sommer tuis laat voel!

Chantell S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell S

Dit was awesome.

Van aankoms tot uitteken was ons met groot vriendelikheid verwelkom en gehelp. Kamers was groot, netjies en modern. Ontbyt was heerlik en die diens rerig baie goed. Sal ons definitief weer sien.

J' Cups Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg.

J' Cups Guest House
Florina B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florina B

Altyd puik.

Dit is altyd belewenis om van hulle gebruik te maak, stel nooit teleur nie. Die span is great.

Renè M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renè M

Baie lekker, netjies, skoon en rustig, ontbyt heerlik.

Ons het ons tydjie baie geniet. Die kamer was lekker ruim, netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik.

Elaine S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Baie dankie LekkeSlaap, dit was ideaal.

Ons verblyf en etes was regtig heerlik en die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ons was jammer ons kon nie langer daar bly nie. Beslis in die toekoms!

Ann I - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ann I

Sal beslis weer daar gaan bly!

Kamer was ruim en gerieflik. Gemaklike toegang en parkeerplek. Ontbyt verskeidenheid, selfhelp en baie lekker!

J' Cups Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Judiet

J' Cups Guest House
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leydenstraat 158, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5YjU2ZjcwLTdkNDAtNDA3ZC1iOGYyLWI3YWEyY2RlZTY3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 158 Leyden Street Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8346082221 28.172280504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang