Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J' Cups Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Eleanor K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netjies, skoon, rustig en vriendelike personeel. Baie dankie, ons het baie lekker gekuier. Alles was perfek en die personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna Y
1 nag
5.0
Des 2023

Lieflike verblyf. Heerlik gebly, vriendelike diens, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

"Lekke geslaap". Uitstekende diens, kamers netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Dit het gevoel soos huis! Pragtige gastehuis geleë in 'n rustige stil buurt, met 'n lushof van 'n tuin! Gerieflike groot en skoon kamers, en die vriendelikste en mees gasvrye personeel wat jou sommer tuis laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell S
1 nag
5.0
Mei 2018

Dit was awesome. Van aankoms tot uitteken was ons met groot vriendelikheid verwelkom en gehelp. Kamers was groot, netjies en modern. Ontbyt was heerlik en die diens rerig baie goed. Sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
J' Cups Guest House
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg.

Florina B
1 nag
5.0
Nov 2017

Altyd puik. Dit is altyd belewenis om van hulle gebruik te maak, stel nooit teleur nie. Die span is great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renè M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2017

Baie lekker, netjies, skoon en rustig, ontbyt heerlik. Ons het ons tydjie baie geniet. Die kamer was lekker ruim, netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Baie dankie LekkeSlaap, dit was ideaal. Ons verblyf en etes was regtig heerlik en die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ons was jammer ons kon nie langer daar bly nie. Beslis in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann I
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2016

Sal beslis weer daar gaan bly! Kamer was ruim en gerieflik. Gemaklike toegang en parkeerplek. Ontbyt verskeidenheid, selfhelp en baie lekker!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Heleen
J' Cups Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete Judiet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leydenstraat 158, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5YjU2ZjcwLTdkNDAtNDA3ZC1iOGYyLWI3YWEyY2RlZTY3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 158 Leyden Street Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8346082221 28.172280504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang