J' Cups Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Heleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ambelene F - Sep 2024
Algehele gradering
Goed.
J' Cups Guest House se terugvoer
Goeie dag, baie bly als het goed gegaan.
Vriendelike groete
Heleen
Eleanor K - Sep 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, rustig en vriendelike personeel.
Maryna Y - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Karin L - Nov 2023
Algehele gradering
"Lekke geslaap".
Marietjie V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit het gevoel soos huis!
Chantell S - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was awesome.
J' Cups Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Florina B - Nov 2017
Algehele gradering
Altyd puik.
Renè M - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, skoon en rustig, ontbyt heerlik.
Elaine S - Des 2016
Algehele gradering
Baie dankie LekkeSlaap, dit was ideaal.
Ann I - Jun 2016
Algehele gradering
Sal beslis weer daar gaan bly!
J' Cups Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Judiet
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leydenstraat 158, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang