Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J'Bay Tides

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
James R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Wonderlik. Gasvrye ontvangs. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil O
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2019

Huislik en alles wat ons verwag het. J'bay Tides was alles wat verwag is. Die verblyf was huislik. Die ontvangs laat veel te wense oor. Die ontvangsdame het ons baie onderdruk gesit om die oorblywende geld te betaal aangesien hulle net kontant aanvaar.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2018

Great accommodation, will definitely visit again. The house is situated perfectly and central to all major attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gary G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2017

Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi L
Kort verblyf
4.6
Okt 2017

Heerlik en vir seker troeteldiervriendelik. Sien die sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
J'Bay Tides
Baie dankie ons is bly julle het lekker gekuier.

Louis V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2016

Vakansie-akkommodasie wat ons asem weggeslaan het in terme van netheid, ligging, waarde vir geld, vriendlikheid, en so so baie meer. Dankie! Met aankoms het die vriendelike opsigter Anita ons verwelkom. Ons was stomgeslaan hoe netjies en skoon als was, dit was vakansie-akkommodasie op 'n ander vlak. Die pluspunte was gemaklike bed, privaat, braai-area, DStv, kosmaak- en kombuis-toebehore, TV-kamer, loopafstand van see, baie vriendelike en behulpsame opsigter, handdoeke voorsien. Kan nie wag om weer terug te keer nie. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2016

Baie netjies, gerieflik en privaat. Ons het so lekker gebly dat ons sommer twee dae langer gebly het. Baie netjies en baie spasie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Sep 2016

Baie gerieflik. Baie gerieflik toegerus met alles wat mens nodig het. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 9, Oribimeent No. 2A, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNjBmNGNhLTkwNjMtNDVmNi04Mjg1LTNkMjUxNTM5OWE2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 9 Oribi Street Nr. 2A Oribimeent 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040415 24.926575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang