J'Bay Tides
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 56
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
James R - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Neil O - Mrt 2019
Algehele gradering
Huislik en alles wat ons verwag het.
Wesley M - Apr 2018
Algehele gradering
Great accommodation, will definitely visit again.
Gary G - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.
Landi L - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik en vir seker troeteldiervriendelik.
J'Bay Tides se terugvoer
Baie dankie ons is bly julle het lekker gekuier.
Louis V - Nov 2016
Algehele gradering
Vakansie-akkommodasie wat ons asem weggeslaan het in terme van netheid, ligging, waarde vir geld, vriendlikheid, en so so baie meer. Dankie!
Johan B - Feb 2016
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en privaat.
Heidi B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oribistraat 9, Oribimeent No. 2A, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang