Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J'Bay Tides

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir J'Bay Tides
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
James R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James R

Wonderlik.

Gasvrye ontvangs. Alles wat ons nodig gehad het.

Neil O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil O

Huislik en alles wat ons verwag het.

J'bay Tides was alles wat verwag is. Die verblyf was huislik. Die ontvangs laat veel te wense oor. Die ontvangsdame het ons baie onderdruk gesit om die oorblywende geld te betaal aangesien hulle net kontant aanvaar.

Wesley M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley M

Great accommodation, will definitely visit again.

The house is situated perfectly and central to all major attractions.

Gary G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary G

Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Landi L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi L

Heerlik en vir seker troeteldiervriendelik.

Sien die sterre.

J'Bay Tides se terugvoer

Baie dankie ons is bly julle het lekker gekuier.

J'Bay Tides
Louis V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Vakansie-akkommodasie wat ons asem weggeslaan het in terme van netheid, ligging, waarde vir geld, vriendlikheid, en so so baie meer. Dankie!

Met aankoms het die vriendelike opsigter Anita ons verwelkom. Ons was stomgeslaan hoe netjies en skoon als was, dit was vakansie-akkommodasie op 'n ander vlak. Die pluspunte was gemaklike bed, privaat, braai-area, DStv, kosmaak- en kombuis-toebehore, TV-kamer, loopafstand van see, baie vriendelike en behulpsame opsigter, handdoeke voorsien. Kan nie wag om weer terug te keer nie. 10/10.

Johan B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Baie netjies, gerieflik en privaat.

Ons het so lekker gebly dat ons sommer twee dae langer gebly het. Baie netjies en baie spasie.

Heidi B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi B

Baie gerieflik.

Baie gerieflik toegerus met alles wat mens nodig het. Sal definitief weer daar bly.

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 9, Oribimeent No. 2A, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNjBmNGNhLTkwNjMtNDVmNi04Mjg1LTNkMjUxNTM5OWE2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 9 Oribi Street Nr. 2A Oribimeent 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040415 24.926575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang