Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J'Bay Tides

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 9, Oribimeent No. 2A, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

J'Bay Tides Self Catering Holiday Home is in Jeffreysbaai aan die Sonskynkus. Beleef rus en vrede in 'n ontspanne atmosfeer, ver van die rep en roer van die stad af. Dit is baie sentraal en net 3 minute se stap van die naaste strand af.

Verblyf word in 3 slaapkamers aangebied en het slaapplek vir 6 gaste. Die kamers het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en wasmasjien. Gaste het toegang tot 'n sitkamer met 'n TV met DStv en 'n kaggel. Daar is 'n dek met onderdakbraaigeriewe en 'n plonspoel. Die boonste sitkamer het toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid bied veilige parkeerplek vir 2 voertuie. Linne en handdoeke word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Oribistraat 9, Oribimeent No. 2A, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink J'Bay Tides het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 9, Oribimeent No. 2A, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNjBmNGNhLTkwNjMtNDVmNi04Mjg1LTNkMjUxNTM5OWE2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 9 Oribi Street Nr. 2A Oribimeent 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040415 24.926575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang