Jabula Lodge
Beskrywing
Die eenheid het lugversorging, 2 dubbelbeddens en ’n en suite-badkamer. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is ’n TV, WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en DStv is beskikbaar op versoek. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, lapa en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die tariewe is op selfsorg- of B&B-basis.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet asseblief hulle eie swemhanddoeke saambring.
Harde musiek of oormatige geraas word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit kan moontlik nie geskik wees vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor die inklokdatum.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het lugversorging en slaapplek vir 5 gaste op ’n koninggrootte-bed en 3 enkelbeddens. Daar is ’n en suite-badkamer en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is ’n TV, WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en DStv is beskikbaar op versoek. Die eenheid lei na ’n privaat braai-area en Jacuzzi. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, lapa en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die tariewe is op selfsorg- of B&B-basis.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet asseblief hulle eie swemhanddoeke saambring.
Harde musiek of oormatige geraas word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit kan moontlik nie geskik wees vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor die inklokdatum.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kurperlaan 379, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang