Jabulani Safari
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R40 tussen Hoedspruit en Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R35 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Jabulani Safari is in Hoedspruit, Limpopo, op ’n privaat wildreservaat. Gaste kan hier die pragtige wild en natuur geniet.
Verblyf is in 6 Jabulani Superior Suites, Villa Somopane en Zindoga Villa beskikbaar. Die Jabulani Superior Suites bied elk verblyf aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit het ’n koninggrootte-bed en ’n bed wat slegs geskik vir ’n kind is. Die en suite-badkamers het elk ’n bad, stort en aparte toilet. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, ’n sitarea, ’n kaggel, kluis, haardroër, ’n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Hierdie eenhede het ook elk ’n privaat ingang, ’n stoep en ’n privaat swembad.
Die Zindoga Villa bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk ’n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk ’n bad, stort, wasbak en aparte toilet. Ander geriewe sluit ’n ten volle toegeruste kombuis, ’n eetarea, sitarea, kaggel, waaier, kluis, kroegie, mandjie met peuselhappies, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Die eenheid het ’n privaat ingang, stoep en swembad.
Villa Somopane het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 ruim suites vir 2 gaste wat deel. Die en suite-badkamers het elkeen 'n bad, stort en aparte toilet. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n sitarea, kaggel, kluis, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Die eenhede het hul eie privaat ingange, 'n stoep en privaat swembad.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek, WiFi, en konferensiegeriewe in. Aktiwiteite in die omgewing sluit wildritte, begeleide staptogte, voëlkyk en wildkyk in.Gaste kan ook helikopterritte, warmlugballonritte en ander geriewe op die perseel, soos die luukse dagspa, geniet.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- R40 tussen Hoedspruit en Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R40 tussen Hoedspruit en Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang