JacarandaJoy 28
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tienie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Joan S - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik en dierevriendelike verblyf.
Christo F - Mrt 2024
Algehele gradering
Kwaliteit verblyf.
Frederick James M - Feb 2024
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Alles was netjies en in plek.
JacarandaJoy 28 se terugvoer
Julle was aangename gaste. Kom gerus weer!
Nico Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Aan alle verwagtinge voldoen.
Mario D - Sep 2023
Algehele gradering
Die weer/reen en wind het ons ongelukkig nie toegelaat om veel te doen nie.
JacarandaJoy 28 se terugvoer
Baie dankie Mario
Kom gerus weer!
Ria B - Aug 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Amanda Y - Jun 2023
Algehele gradering
The stay was so relaxing and comfortable. The host was amazing and kept us informed of load shedding, etc. Highly recommended.
JacarandaJoy 28 se terugvoer
Thanks, Amanda.
Do come again.
Regards,
Tienie
Martie D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Junaidon M - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en gasvry.
Albertus S - Okt 2022
Algehele gradering
Genotvol.
Frans B - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Joann R - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig en gemaklik met kinders. WiFi en groen gras waar kinders heerlik kon speel. Naby die nodige winkels ook.
JacarandaJoy 28 se terugvoer
Julle was oulike gaste.
Kom gerus weer!
André C - Jun 2022
Algehele gradering
Puik akkommodasie.
Walther S - Mrt 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay at JacarandaJoy 28.
Lees meer- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacarandalaan 28, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang