Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jack of the Karoo

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elize L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Well maintained property. Comfortable and clean. Beautiful house with lots of character. Lovely garden. Quality bedding and beds. DStv and WiFi. Very well located. Information about the town and what to do was given by the owner. Definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Jack of the Karoo is 'n gerieflike blyplek as jy wil gaan sterre kyk. Heerlik gebly. Diens was fantasties. Alles mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

5 star accommodation. No complaints at all. Jack of the Karoo is a well-maintained, clean old house. Four adults were comfortably accommodated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malissa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlike kuier voor die kaggel saam met familie. Pragtige huis en baie goed ingerig! Ons het heerlik gebly! Baie skoon en netjies. Beslis bo-aan die lys van beste plekke waar ons nog gebly het! Daardie kaggel was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

A warm relaxing overnight stay. A comfortable stay, the heated blankets were much appreciated. Very spacious and well located in the town. Nice indoor fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netjies en wonderlike ervaring. Die verblyf by Jack of the Karoo was absoluut fantasties. Goeie waarde vir ons geld. Skoon en netjiese kamers. Ruim kombuis en woonarea met binnebraai en kaggel. Dit was 'n wonderlike naweek en ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Heerlik gekuier en gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies puik ligging en gerieflike kaggel wat belangrik is! Puik akkommodasie en netheid van gastehuis is van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasies. Dit was so lekker. Gevoel soos huis met alles wat jy benodig en hulle gaan uit die pad om tuis te voel met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A must see on any visit to Sutherland. Great value. An awesome venue and host. Excellent value for money, centrally located with all amenities close at hand. Good holiday destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 171

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 8, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0874a3a70b26453a6cd629cd8c3af99a0de914c96e76f3c7152679e3ad2a024e9d2f47f9da2526562b5bc14adf2b7ee4c62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 94 5 1 5 8 Theron Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.397716041057 20.659579822226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang