Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jack of the Karoo

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marlie J
1 nag
5.0
Des 2024

Gemaklik in Sutherland. Lekker verblyf. Hierdie huis is sentraal geleë. Toegang motorhuis. Baie spasie. Die tuin was lekker, aangesien ons hond saamgereis het. Goeie kommunikasie en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Stilte en ontspanning. Ons keuse van Jack was in die kol. Die leefruimtes en kombuis is enorm. Daar is drie slaapkamers en twee badkamers; al drie slaapkamers kan as hoofslaapkamer gebruik word. Al drie is ewe ruim met koningin beddens. Die huis is so groot mens verdwaal die eerste ruk. Elke denkbare item is beskikbaar, en alles kan deur 'n ring getrek word. Ons is werklik beïndruk deur die netheid en skoonheid. Die grasperk en rose in die tuin is 'n pluspunt. Daar is selfs 'n toesluit motorhuis. Ons beveel Jack ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Well maintained property. Comfortable and clean. Beautiful house with lots of character. Lovely garden. Quality bedding and beds. DStv and WiFi. Very well located. Information about the town and what to do was given by the owner. Definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Jack of the Karoo is 'n gerieflike blyplek as jy wil gaan sterre kyk. Heerlik gebly. Diens was fantasties. Alles mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

5 star accommodation. No complaints at all. Jack of the Karoo is a well-maintained, clean old house. Four adults were comfortably accommodated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malissa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlike kuier voor die kaggel saam met familie. Pragtige huis en baie goed ingerig! Ons het heerlik gebly! Baie skoon en netjies. Beslis bo-aan die lys van beste plekke waar ons nog gebly het! Daardie kaggel was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

A warm relaxing overnight stay. A comfortable stay, the heated blankets were much appreciated. Very spacious and well located in the town. Nice indoor fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netjies en wonderlike ervaring. Die verblyf by Jack of the Karoo was absoluut fantasties. Goeie waarde vir ons geld. Skoon en netjiese kamers. Ruim kombuis en woonarea met binnebraai en kaggel. Dit was 'n wonderlike naweek en ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Heerlik gekuier en gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 177

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 8, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaaad604713ec638b71edd01126837a96b7236e72f69b31b62957611f71130e6d5460af6b35c3f4974e1b27749c8be58bbce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 97 5 1 5 8 Theron Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.397716041057 20.659579822226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang