Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jack of the Karoo

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 158

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 88 resensies vir Jack of the Karoo
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jenna H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna H

A warm relaxing overnight stay.

A comfortable stay, the heated blankets were much appreciated. Very spacious and well located in the town. Nice indoor fireplace.

Johan H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Heerlik gebly.

Heerlik gekuier en gebraai.

Cecil D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil D

Netjies en wonderlike ervaring.

Die verblyf by Jack of the Karoo was absoluut fantasties. Goeie waarde vir ons geld. Skoon en netjiese kamers. Ruim kombuis en woonarea met binnebraai en kaggel. Dit was 'n wonderlike naweek en ons sal beslis weer terugkom.

Chris O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O

Netjies puik ligging en gerieflike kaggel wat belangrik is!

Puik akkommodasie en netheid van gastehuis is van hoogstaande gehalte.

Vera M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera M

Fantasies.

Dit was so lekker. Gevoel soos huis met alles wat jy benodig en hulle gaan uit die pad om tuis te voel met alles.

Guy D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy D

A must see on any visit to Sutherland. Great value.

An awesome venue and host. Excellent value for money, centrally located with all amenities close at hand. Good holiday destination.

Shelley F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley F

N regte tuis huis, as jy in loop voel dit gemaklik en tuis!

Ons het baie lekker gebly, die gasvrou is 'n engel van 'n mens!

Annelien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Jack of the Karoo was like an oasis in the Karoo.

Ons het die naweek vreeslik geniet. Sal dit dalk eerder die "Oasis of the Karoo" wil doop. Lieflike ou plaashuis wat pragtig opgegradeer is, maar die karakter behou het met die houtvloere en groot vensters en voorstoep. Baie goed ingerig en lieflik skoon. Kan dit vir seker aanbeveel!

Carl-xander H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl-xander H

Great experience.

Great house with everything you need.

Gerrie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G

Als wat nodig is.

Mooi ruim ou huis, baie netjies en silwerskoon, met alles wat nodig is vir 'n lekker kuier. Uitstekende vooraf kommunikasie met baie behulpsame eienaar.

Annika D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika D

Great.

Great! Fantastic. Was heaven on earth.

Johann R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann R

Wonderful in beautiful small Karoo town.

Great. Beautiful old house. Spacious and comfortable.

Susan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B

'n Plek om ten minste 1x in jou leeftyd te besoek.

Die verblyf was goed. 'n Ruim huis met die nodige fasiliteite.

Johan R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Fantastiese plek om te bly.

Sien sterre.

Shani Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani Z

Ruim, gemaklike, netjiese, bederf oornag/vakansie-bestemming.

Die plek is baie ruim en netjies. Dit is die ideale plek vir 'n gesin om sommer 'n paar dae by te bly. Daar is van 'n kaggel tot 'n perkuleerder, met sakkies - vir seker 'n lekker bederf.

Werner V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Ongelooflik.

Niks goeie bestemming.

Corrie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S

Net 1 nag, te vinnig gewees.

Baie mooi en gerieflike huis. Netheid uitstekend. Sal graag weer vir langer wil kuier.

Hester S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Netjies, skoon en gerieflik.

Vriendelike ontvangs. Pragtige huis met als wat nodig is. Ons het dit verskriklik geniet en sal dit definitief vir ander aanbeveel.

Pieter D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Uitstekende verblyf.

Ons is vriendelik ontvang deur Anneline wat ons ingelig het oor wat ons moet weet. Die huis het alles wat nodig is vir 'n lekker verblyf. Jou motor staan in die motorhuis, daar is 'n binnebraai en klein kaggel (daar is hout, maar bring maar nog of koop op die dorp), elektriese kombers, sonkrag en batterye, goeie WiFi, wasmasjien, koffiemaker, ens. Ek sal weer hier oorbly en kan dit hoogs aanbeveel.

Johann R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Uitstekend

Baie ruim en gerieflik.

Jackie Visser-vermeulen V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie Visser-vermeulen V

Lekker Karoo kuier onder die sterre.

Ons gesin het heerlik gekuier in hierdie statige ou Karoo woning. Vriendelike diens en alles was silwerskoon. Die groot tuin was 'n ekstra bonus vir ons hondjie.

Neels K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Uitstekende verblyf en waarde.

Die huis is ruim en baie goed toegerus. Sal dit enige tyd aanbeveel. Die kaggel het beslis baie gehelp om die koue te trotseer. Baie dankie vir die vriendelike diens.

John S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

A comfortable and well located stay, ideal for family or friends on the heart of Sutherland.

Jack of the Karoo is well appointed with a welcome indoor braai/barbecue as well as a wood burner fireplace. An easy walk to the few shops and restaurant's where we met welcoming locals and a short drive to Sterreland for some evening star gazing which did not disappoint. A great venue for weekends, long weekends or midweek breaks.

Leenster V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leenster V

Gesellig, gemaklik, skoon, fantastiese verblyf.

Die kinders het die bordspeletjies baie geniet en ons kon lekker braai met die gegewe hout en goeie kaggel. Daar is lig gedurende beurtkrag, die beddens is sag en warm en ons gasvrou Janine was besonder verwelkomend en vriendelik. Ek sou enige iemand aanbeveel om hier te bly.

Johann M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Baie aangenaam. Ideaal vir Sutherland-besoeke.

Anneline was op haar pos om ons te verwelkom. Baie skoon, goed toegerus en netjies.

Miekie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miekie W

Rustig.

Baie mooi huis. Die stilte bring rustigheid vir die siel.

Mariaan J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan J

Pragtige sterre.

Die huis is baie ruim.

Frik S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S

Baie lekker!

Sal volgende keer beter beplan op tye en dae t.o.v. besoeke. Het rugbesering opgedoen wat beweging gekelder het. Maar die huis kuier baie lekker. Gelukkig het ek spaar hout saamgevat. Die batterye van die "remotes" het pap geraak maar ek kon dit bestuur deur dit te ruil. Het so aan opsigter uitgewys. Hulle is sterre. Great, tot 'n volgende keer. Lyk my dit is beter om in Aug te kom.

Willem B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Goed toegeruste woning in rustige omgewing.

Dit was ons eerste besoek aan Sutherland. Ons het heerlik gebly in hierdie goed toegeruste huis. Beurtkrag was ook nie 'n probleem.

Jaco V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Awesome.

We had a lovely stay and the family had a great time.

Robyn V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn V

Spacious and modern, but cold.

The house has many rooms with many beds and blankets and all you could need when staying in Sutherland. It has modern amenities, such as a computer for office work and Wi-Fi on backup power for load-shedding times. The kitchen is well stocked with everything you could need to cook anything. The living areas were spacious. The bedrooms were also clean, and electric blankets were provided. The big drawback was how cold the house was. The small fireplace in the living room is insufficient to warm up that space, leaving the bedrooms freezingly cold, undesirable in Sutherland's frigid winters. So, bring a heater.

Valerie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Valerie S

Very nice big house.

Very clean and nice house that is close to shops and restaurants. Will definitely bring my dogs with the next time cos it has a nice big yard.

Almarette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarette V

Pragtige, skoon plek.

Gasvrou is baie vriendelik, sommer al oggend vroeg 'n welkom boodskap gestuur. Plek is baie mooi en ruim.

Yolandi R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Lieflike groot huis.

Ons was baie beïndruk met die verblyf. Die huis is lekker groot met baie ruimte. Lieflike houtvloere, décor, kaggel en heerlike storte. Hulle het ook 'n gas kamp stofie en 'n battery-sisteem vir ligte tydens loadshedding. Die tuin is lekker groot en heeltemal omhein dat jou hondjies buite kan hardloop en speel. Op die stoep is die gaps in die heining dalk net bietjie te groot om klein hondjies in te hou, maar vir 'n medium size en groter is dit perfek. Janine is baie gasvry ook. Die omgewing is pragtig en die dorpie lyk mooi skoon. Ons sal vir seker soontoe terugkeer en langer bly. Ons was baie gelukkig met die verblyf.

Alzette G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alzette G

Dit het werklik gevoel soos 'n huis weg van die huis af.

Die voortuin is heeltemal toe en die vensters het diefwering op. Dit is 'n baie lekker leefhuis met 2 badkamers en ook 'n binnebraai. Ons het 2 katte ook saamgeneem en hulle het dit vreeslik geniet om in die vensterbanke te sit en bak in Sutherland se son.

Thea T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea T

Pragtige, ruim, gerestoureerde ou woning, Baie goed toegerus.

Heerlik gebly in Jack. Het ook 'n inverter, so die beurtkrag het glad nie gepla nie. Sal weer hierdie huis bespreek in die toekoms.

Errol V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol V

Gerieflike ruim en netjiese woonhuis.

Perfekte blyplek vir 'n groot gesin. Die huis was netjies met alles op sy plek. Pragtige ou meubels. Kinders het veral die speletjies geniet.

Jan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Goeie fasiliteite.

Puik diens. Pragtige ou Karoo klip huis en pynlike netheid. Sal Jack aanbeveel. Goeie fasiliteite en netjies. Waarde vir geld.

Elize W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Dit was 'n heerlike wegbreuk.

Mense is vriendelik en die akkommodasie was netjies. Ons het veral die kaggel geniet.

Annette S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Baie besondere huis. Wens ek kan die plek oral in die land saam neem.

Van ons daar aan gekom het en Anneline ons so heerlik tuis laat voel het, was dit een heerlike en gesellige kuier. Die huis is smaakvol en uiters gerieflik toegerus en die kaggel was perfek vir ons ysige dag daar. Na 'n heerlike nagrus en warm stort was ons reg vir die lang pad.

Charlene D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Als wat jy nodig het.

Als wat mens nodig het vir 'n gemaklike kuier. Goeie, sentrale ligging.

Annatjie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Heerlike verblyf en oornagplekkie.

By Jack of the Karoo was alles netjies en die hout reeds by die kaggel gepak vir die yskoue nag. Baie netjiese en gerieflike kamers met warmkomberse. Sal definitief hierdie plekkie aanbeveel.

Madelein L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L

Sterre! Regte Klein-Karoo dorpie.

Lekker groot huis met kaggel. Kamers is lekker gemaklik. Alles wat 'n mens nodig het, plus 'n braai in die huis. Lê buite en kyk die sterre! Pragtig.

Rieette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rieette V

Goed toegerus met goeie diens.

Sien sterre.

Elma V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Vredevol.

Dis die mooiste huisie met ruim vertrekke en mooiste decor. Hout vloere en twee kaggels. Lekker snoesige beddegoed en elektriese kombers vir die winter. Mooi stoepie met bankie vir oggend koffie. Vriendelik ontvangs. Goeie reminders en diens. Volgende keer bly ek langer.

Izè M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izè M

Ons het baie lekker daar gebly! Daar is alles wat mens nodig het.

Baie mooi en netjies.

Elene P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elene P

Fantastiese gasvryheid. Wonderlike huis, groot erf vir diere.

Ons het saam vriende gereis - groep van 6. Almal het eie kamers gehad wat fantasties was. Lekker, beskutte kuierarea met lekker binnebraai, asook kaggel. Groot erf, want hondjies het saam gereis en die gasvryheid met alles was wonderlik. Jack of the Karoo sal ons beslis weer sien.

Peter T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

What a treat.

Clean, neat, tastefully furnished, spacious, enjoyable, conducive to rest.

Minnie C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie C

Knus en warm, gerieflike verblyf.

Pragtig skoon en netjiese, goed toegeruste verblyf, met genoeg hout om lekker te braai en vuur te maak binne om die Sutherland-koue af te weer. Ligte beskikbaar as krag af is en selfs 'n wasmasjien as jy nodig het om ietsie te was.

Fanie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Rustig en kalm met 'n bietjie reën as 'n bonus.

Die huis is lekker ruim en goed toegerus met alles wat nodig is. Die omgewing is rustig en stil, die regte plek vir ontvlugting van al die stede se geraas en besoedeling.

Gerhard T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard T

Lekker huis, goed ingerig.

Sien sterre.

Connie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Connie D

Die huis was gerieflik, netjies en skoon. Ons het heerlik in Sutherland gekuier.

Ons het baie lekker gebly in die huis en omgewing. The Blue Moon se kos is hoogs aan te beveel.

Jayshree N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayshree N

Amazing.

Pleasant host and beautiful home.

Christelle K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K

Beslis meer as wat ons verwag het.

Pragtige, ruim en gerieflike verblyf met behulpsame gasheer.

Adrianus J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrianus J

Pragtige huis en mooi skoon en alles wat jy mag nodig kry.

Jacques het ons vriendelik ontvang. Dis 'n pragtige huis. Uiters netjies en skoon met alles wat jy mag nodig kry.

Ferdi R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi R

Skitterende verblyf onder die sterrehemel.

Baie ruim huis, uitstekend toegerus, baie netjies en skoon. Ons het tydens ons toer in 9 verskillende plekke gebly, en Jack of the Karoo was een van ons gunstelinge. Werklik waarde vir geld.

Heinie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinie B

Uitstekend!

Skitterende plek, fasiliteite en hoë kwaliteit toerusting!

Marius S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Baie lekker gekuier.

Het veral die sterrekyk baie geniet.

Surica R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surica R

Awesome getaway with the family. So relaxed.

Fully equipped house with WiFi and computer to entertain the kids as well. We were fortunate to have snow.

Sterna S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna S

Ons het tydens ons toer by 5 verskillende plekke oornag. Dit was van die beste.

Ruim huis. Heerlike braai. Lekker slaap- en badkamers. Goeie beddegoed. Die eienaar het ons gou-gou gehelp toe ons sukkel met DStv. Geen klagtes nie.

Anette P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette P

Fantasties!

Blyplek was uit die boeke!

Karin N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N

Fantastiese huis. Lekker baie spasie. Elke paartjie het hul eie kamer gehad.

Die huis was lieflik ruim, maar nie koud nie. Die kaggel, koolstoof en binnebraai het huis lekker warm gehou. Dit was lekker om sommer van die huis af na die midde-dorp te kon stap. Was vir my lekker om honde-kinders te kan laat uitgaan in erf wat omhein was.

Debbie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Fantastiese akkomodasie!

Ongelooflik toegerus en pragtig skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel!

Orpha C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orpha C

Juweel in Sutherland.

Wat 'n fantastiese huis om in te bly - minimalisties met moderne afwerking binne. Die huis is ruim en voldoen aan die hoogste standaarde. Moenie twee keer dink nie - bespreek die verbly as jy Sutherland wil besoek.

Dala W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dala W

Silwerskoon gerieflike huis.

Baie spasie, pragtige slaapkamers en badkamers, WiFi, lekker binnebraai, alles is daar wat mens nodig het. Ons het Sutherland so geniet, gaan vir seker teruggaan soontoe in die winter. Die sterrekyk was spesiaal, ons was by Jurg op die plaas asook in die dorp by die Planetarium, laasgenoemde is die beste gewees en het ons die meeste geleer oor die sterre. Lieflike dorpie, ideaal om net te gaan stap laatmiddag en foto's te neem, en rus vir die siel te kry.

Victoria G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G

Extremely comfortable and well equipped.

Everything was spotless and the house was tastefully furnished. The bed was very comfortable. It is a lovely place to stay. Highly recommended.

George P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George P

Heerlike rusplek op 'n pragtige dorp.

Pragtige ou huis met soveel persoonlikheid. Houtvloere en alles wat mens dalk mag nodig kry. Reg in die dorp en by alle besienswaardighede.

Marianne C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne C

Baie lekker, gesellige verblyf.

Die plek was goed toegerus, ons het niks ekstra nodig gehad nie. Alles wat skoon en in sy plek. Baie ruim, en gesellige eenheid. Ons kon ons hondjie saamvat, wat 'n bonus was. Alles en alles het ons, ons kuier baie geniet en kan Jack of the Karoo heelhartig aanbeveel.

Deon B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Ons het baie lekker gekuier saam met ons vriende. Ons was 4 volwassenes.

Goed geleë. Sal weer gebruik maak daarvan in toekoms.

Neels R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R

Ruim en netjies.

Jacques was baie behulpsaam. Alles was in orde.

Juliana S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana S

Jack of the Karoo is 'n groot ou huis, netjies en skoon.

Al wat sleg was is dat daar "watershedding" is en ons dit eers gehoor het toe ons by die huis aankom. Tesame met dit was daar ook loadshedding, dus kon ons nie die eerste aand warm stort nie, aangesien ons bespreek het om die sterrekyk te doen. Ons het wel die volgende oggend almal warm gestort.

Amanda D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D

Na 10 uur in die kar (lang storie) was dit heerlik om by Jack of the Karoo op te daag. Dit is 'n lekker ruim huis, so elkeen kon 'n hoek kies net om te "decompress".

Ons het dit ook waardeer dat die eienaar, Jacques, vir ons aandete by 'n plaaslike restaurant gereël het, omdat ons so lank gery het.

Maddison-lee B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maddison-lee B

Great place for group.

The house was huge and clean and has everything you need. The house will definitely be great for a group of people. We were only 2 people and were worried about the fact that the Trellidoor lock was broken and the driveway gate could not be locked. A fan would be most welcome on hot days. But the place was lovely otherwise.

Jan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Lekker ruim huis met alles wat jy benodig.

Baie lekker verblyf. Ruim huis met alles wat benodig word. Selfs 'n wasmasjien. Goed geleë met garage parkering. Kan dit aanbeveel vir toekomstige gaste.

Jack of the Karoo se terugvoer

More Johannes, baie dankie vir die kuier en vertrou ons dat ons jul weer sal sien.
Groete Jacques

Jack of the Karoo
Alvin M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin M

Great respite after a long drive. Very comfortable and homely.

Should be very cosy on a cold winters night with the fire going. Quiet, just what the doctor ordered.

Jack of the Karoo se terugvoer

Dear Alvin, thank you so much for this beautiful feedback. We are glad you rested well after your long drive, and hope you will return one day! Take care and if you need the doctor again - Jack of the Karoo is the answer. Warm regards, Marita.

Jack of the Karoo
Rinus S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus S

Uitstekend.

Baie vriendelik en behulpsaam. Gereeld sms op pad ontvang- baie waardeer!

Jack of the Karoo se terugvoer

Beste Rinus,
Dit was 'n absolute pleasier om julle as gesin by Jack of the Karoo te kon ontvang! Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoer - dit word baie waardeer.
Karoo Groete,
Marita / Amanda

Jack of the Karoo
Cilnette P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilnette P

Ruim en rustig

Sal lekker wees om saam met ander mense hier te bly.

Jack of the Karoo se terugvoer

Beste Cilnette,
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Ek stem 100% saam - dit sal lekker wees om nog asems in die huis te he!
Karoo Groete,
Marita

Jack of the Karoo
Doret F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret F

Baie skoon netjiese huisie, het baie lekker gebly

Sal enige tyd Jack of the Karoo anbeveel. Sit maar et die televisie aan vir die ouens wat net wil rus daar

Jack of the Karoo se terugvoer

Beste Doret,
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer - waardeer dit baie. Die eienaar het ingestem om die DSTV aan te skakel vir enige gas wat dit versoek
Karoo Groete,
Marita

Jack of the Karoo
Leanne M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne M

Beautiful spacious house.

We thoroughly enjoyed our stay in this spacious house. It was lovely to have an inside braai area close to the kitchen for those chilly nights and then an extra fireplace in another room to get cozy after dinner. The big garden was a huge surprise and definitely a bonus as we have 2 lively boys. They loved running around outside. Another added bonus was the table tennis set we found in a cupboard and we had hours of fun with that.

Jack of the Karoo se terugvoer

Dear Leanne,
Thank you so much for this wonderful review and feedback. So glad you all enjoyed the stay and spacious garden

Warm Regards,
Marita

Jack of the Karoo
Marius C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Waarde vir geld, baie skoon en netjies!! Puik!!

Still en rustig ne plek waar mens kan rus en bietjie herfokus!!

Jack of the Karoo se terugvoer

Beste Marius,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer - baie bly julle het dit geniet!

Vriendelike Groete,
Marita

Jack of the Karoo
Annelize K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Snoesig en warm te midde van 'n koue front.

Baie goed toegeruste huis met alles wat nodig is om heerlik warm. Binnebraai en kaggelstofie was 'n wenner. Selfs warmkomberse op die beddens. Annelien het ons ook met baie hartlikheid ontvang.

Jack of the Karoo se terugvoer

Annelize,
Baie dankie vir julle fantastiese terugvoer. Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike Groete,
Marita
Visit Sutherland

Jack of the Karoo
Nandie C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nandie C

Baie mooi privaat huisie waar ons lekker kon kuier.

Baie mooi sandsteenhuisie met die mooiste plankvloere. Net jammer vir vlieë en muskiete wat kuier met ons gedeel het. Gelukkig was daar die nodige gif vir 'n rustige nag.

Jack of the Karoo se terugvoer

More Nandie, baie dankie vir jul kuier en vertrou ons dat ons jul weer sien vorentoe.
Groete
Jacques

Jack of the Karoo
Kobus E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E

Definitewe plek om te oornag wanneer jy in omgewing is.

Akkommodasie is van so aard dat 'n groep van 6 baie gemaklik kan oornag vir 'n paar dae. Alles wat jy benodig word voorsien. Jou lekker slaap huis weg van jou huis. Definitief aanbeveel.

Arend K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arend K

Netjiese, gerieflike, ruim huis.

Beddens is gemaklik. Gesellige, ruim huis met als wat jy nodig het. Vriendelike gasheer.

Jack of the Karoo se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe en mooi terugvoer. Dit word baie waardeer.

Karoo Groete,
Marita
Visit Sutherland

Jack of the Karoo
Angelique V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique V

Gerieflik en skoon.

Pragtige huis met baie detail en moeite wat ingesit word sodat hulle gaste gemaklik bly. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Jack of the Karoo se terugvoer

Beste Angelique,

Baie dankie vir jou pragtige terugvoer - dit word baie waardeer! Hoop ons sien julle weer in Sutherland.

Karoo Groete,
Marita
Visit Sutherland

Jack of the Karoo
Fanie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Heerlik rustige kuier.

Die plek is baie ruim en alles werk. Ek kan dit aan beveel vir ‘n gesin met kinders.

Jack of the Karoo se terugvoer

Beste Fanie,
Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer - dit word baie waardeer!

Vriendelike Groete,
Marita

Jack of the Karoo
Christo F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo F

Gerieflike huis.

Ons het gesukkel met die stank in die huis wat afkomstig was uit die badkamers. Agente het baie generiese verduideliking gegee en eienaar het belowe om terugvoer te gee nadat hulle huis besoek het, maar daar het niks daarvan gekom nie.

Frik D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frik D

Heerlik dankie.

Braai se rook trek nie behoorlik uit nie. Vorige besoekers se vuil beddegoed onder kombuistafel.

Jack of the Karoo se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer. Ons sal beslis let op die punte soos genoem.

Vriendelike Groete,
Marita
Visit Sutherland (Jack of the Karoo)

Jack of the Karoo
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 8, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0874a3a70b26453a6cd629cd8c3af99a0de914c96e76f3c7152679e3ad2a024e9d2f47f9da2526562b5bc14adf2b7ee4c62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 88 5 1 5 8 Theron Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.397716041057 20.659579822226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang