Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jackal Cry River View Tent

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Christiaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was 'n baie rustige en lekker naweek gewees. Dit was baie lekker rustig gewees die naweek, baie mooi uitsig op die rivier. Alles is mooi skoon daarso. Was lekker koud in die aand gewees, maar hulle het elektriese komberse gehad in die tente wat ons lekker warm gehou het. Sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige wegbreek. Dit was 'n baie lekker en rustige wegbreek in die beeldskone natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Clean, helpful, amazing, safe and calm. We had an amazing stay at Jackal Cry River View Tent. Pamela and Best were the stars of the show. We felt like VIPs with security patrolling all day and night! Ice and charcoal available with just a phone call. The dogs had a ball and would recommend it to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Loved the place. WiFi should be available to visitors. A notice to close up the place when you leave it should be put up as the monkeys loved our bread LOL.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Andreas
Jackal Cry River View Tent
Thanks for the review, Bianca. As part of the indemnity that guests sign, we provide all the details and warnings about the monkeys. WiFi is not mentioned as an amenity we have when you book. We want guests to disconnect from technology when they visit us. We will find ways to improve on the warning signs related to the monkeys.

Teresa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Omvou deur die natuurskoon. Net 'n paar klein goedjies om aan te dink. Groot asblikke. Daaglikse skoonmaak van die braaier. Skoonmaak van die swembad. 'n Skotteltjie vir skottelgoed, want dit is moeilik om vetterige goed te was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andreas
Jackal Cry River View Tent
Hi Teresa dankie vir terugvoering. Ek sal werk maak daarvan, dankie.

Marie J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2023

Veilige verblyf naby ander vakansie bestemmings, aktiwiteite. Rustige, stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Colin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Great host. Calm, relaxing, and awesome site. Great host. All you had to bring was your food. Everything else was there: tea, coffee, sugar, utensils, pots, plates, and cups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 91 Remhoogte Plaas, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aba3b1a65e62139989448f350df1f3cc1386ba4ef0e2d48f1b1608fa0e503be77de2245671fcd7768c54fddaadca1fdefbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Portion 91 Remhoogte Farm Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.817365690978 27.733153937603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang