Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jackals Dream

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maaike Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Jackals Dream
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tracey O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey O

Worth every cent.

Stunning accommodation, modern and clean.

Jackals Dream se terugvoer

Thank you for your lovely words and review. We hope we can welcome you again!

Jackals Dream
Rebecca N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca N

The house was beautiful, the host Mandy was great. It was well equipped.

The place was great.

Jackals Dream se terugvoer

Thank you for your review! I hope we can welcome you again.

Jackals Dream
Antoinette O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette O

The perfect place to unplug, and get away from the hustle and bustle of the city.

The place is quiet, and you see animals roaming about, it is a great place to unwind and have some calm.

Jackals Dream se terugvoer

Thank you for your review and we hope to welcome you again.

Jackals Dream
Linette H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette H

Pragtige plek. Baie skoon en netjies. Heerlik gekuier. Sal beslis weer terugkom.

Die eienares, Maaike, was baie professioneel, vriendelik en tegemoetkomend toe ons weens persoonlike redes die bespreking moes uitstel met 'n dag. Sy was konstant per email met ons in verbinding. Die agent, Sheena, was baie behulpsaam en het ons met wonderlike gasvryheid ontmoet. Kan die plekkie beslis aanbeveel. Al wat ons gemis het was 'n boma om langs die vuur te kon kuier in die aand.

Jackals Dream se terugvoer

Thank you for you kind words and lovely review. We were happy to help and welcome you at Jackals Dream. We hope to meet you again!

Jackals Dream
Danelle D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danelle D

Dit is 'n lekker bestemming vir sonskynweer. Ons het wind en reën gehad en moes dus vroeër uitboek a.g.v hiervan.

Daar was nie 'n TV vir die tieners om hulleself besig te hou nie. Die sitkamer is bo wat dinge bietjie moeilik gemaak het. Mens moet buite rook maar daar was nie 'n afdak nie so die mans moet in die reën gestaan het. Dit was solar geysers so die warm water was 'n probleem en die dame het ons toe ons uitgeboek ons in kennis gestel dat daar 'n switch was wat ons kon oorskakel. Sy het wel gesê ons moes haar vra maar ons het vreeslik gesukkel met selfoonopvangs. Ons voel dat sy wel geweet het wat die weervoorspelling is en sy dit vooraf vir ons kon noem. Die WiFi werk nie regtig bo nie, slegs onder.

Jackals Dream se terugvoer


Thank you for your review. I can imagine a stay with teenagers in the bush with very bad weather was a challenge!
We will make some adjustments to our house in the next few weeks. There is a television for our guests available. We do ask you to bring your own device, perhaps you have missed that information? We do have a smart television waiting for us, so this will be added but I don’t advertise with that yet.
Unfortunately during your stay, the weather was bad. We can’t do anything about the weather. We do have a small ‘afdak’ at the front of the house. I guess the weather was too bad to have enough cover against the rain. During your stay there was load shedding and this combined with bad weather causes failures in the (mobile) network. This is the bush and we don’t have the same facilities and coverage as in the city. We are happy we do have Wi-Fi, but it’s not as evident in the bush as in urban surroundings. We will try to adjust this in the coming weeks as we just got fiber. We need to install new equipment to get better coverage in the house. But as said Wi-Fi in the bush is something different than in the city.
We hope we can welcome you again at Jackals Dream and with this, all said we hope your expectations match better with reality and you will even be surprised a bit.

Jackals Dream
Ilana R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana R

Gemaklik met alles wat mens nodig het.

Jackals Dream is 'n pragtige, moderne huis wat toegerus is vir alles wat mens nodig het vir 'n lekker ontspan wegbreek. Alles was skoon en netjies. Vir beter kon ons nie vra nie. Ons het dit terdeë geniet om in die huis te woon.

Jackals Dream se terugvoer

Thank you Ilana! We loved having you at Jackals Dream and we hope to welcome you again.

Jackals Dream
Lezette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette V

Pragtige rustige, plekkie. Ons het baie lekker gebly en gekuier.

Dis 'n nuwe mooi plek, goed geleë en die bos is heerlik. Alles wat nodig is, is daar. Ons het lekker gebly en lekker geslaap. Rustige naweek saam met ouers. Ons was bederf met 'n baie oulike hamper, met versnaperinge en 'n bottel wyn. Baie oulik!

Jackals Dream se terugvoer

Thank you very much for this beautiful review. It was our pleasure to have you at Jackals Dream. You are wonderful guests. We hope to welcome you again!

Jackals Dream
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackal-laan 754, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd95223c92e82e8abf9e1172484036a625453a6e902614f308b02d10d3f1ead471ce6b1a46b33fd17172f0993881e348c57a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 754 Jackal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.356214181678 31.760292717747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang