Jackies B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco S - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Gerda E - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik en veilig.
Jackies B&B se terugvoer
Dankie Gerda, we have noted the crockery and cutlery issue. Regards, Jackie.
Funeka N - Des 2019
Algehele gradering
What a great time. Lovely people. We enjoyed it.
Jackies B&B se terugvoer
Hi Funeka, thank you for your great review. We enjoyed having you three stay with us and we look forward to seeing you again.
Have a great festive season.
Jackie.
Nuala J - Mei 2017
Algehele gradering
You couldn't wish for better hosts, comfort or food!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mens kon nie gevra het vir 'n beter gasheer en gasvrou nie.
Lieflike ruim kamers in 'n mooi omgewing! As jy gelukkig is word jy selfs genooi vir aandete op die huis, ons was so gelukkig die aand wat ons daar gebly het! Ongelooflike gasvryheid! Dankie vir wonderlike verblyf - ons sal definitief terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jackies B&B se terugvoer
Thank you Nuala, That's very kind of you and we look forward to your next visit.
Kind regards,
jackie.
Ronel M - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens en gasvryheid, voel sommer dadelik tuis!
Alfred S - Jun 2017
Algehele gradering
Nie te sleg nie.
Marisa L - Jul 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Jackies B&B se terugvoer
Baie dankie Marisa, ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Jackie
Kobus D - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Jackies B&B se terugvoer
Baie dankie Kobus, ons sien uit om u weer by ons te kom ontspan.
Groete,
Jackie en Rose.
Karel B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en groot.
Jackies B&B se terugvoer
Hello Karel, baie dankie vir die goeie resensie wat jy vir ons b&b gegee het. Groete Jackie.
Hannelie K - Jul 2016
Algehele gradering
So tuis soos by ons eie huis.
Jackies B&B se terugvoer
Baie dankie Hannelie, ons sien uit na volgende keer, Jackie èn Rose (Jackies b&b)
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Devereux-laan 112, Vincent, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang