Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jackies B&B

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jaco S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Fantasties. Die gasheer en gasvrou was baie aangenaam en ons het dadelik tuis gevoel. Baie huislike gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Netjies, skoon, gerieflik en veilig. Dit is genoegsaam vir oornag of 'n paar dae verblyf. Alles wat nodig is is daar. Sal net great wees as dit die hoeveelheid borde, glase, bekers ens. het vir die hoeveelheid wat bespreek het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Jackies B&B
Dankie Gerda, we have noted the crockery and cutlery issue. Regards, Jackie.

Funeka N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

What a great time. Lovely people. We enjoyed it. L'd love to go there again. I was so happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Jackies B&B
Hi Funeka, thank you for your great review. We enjoyed having you three stay with us and we look forward to seeing you again. Have a great festive season. Jackie.

Nuala J
1 nag
5.0
Mei 2017

Mens kon nie gevra het vir 'n beter gasheer en gasvrou nie. Lieflike ruim kamers in 'n mooi omgewing! As jy gelukkig is word jy selfs genooi vir aandete op die huis, ons was so gelukkig die aand wat ons daar gebly het! Ongelooflike gasvryheid! Dankie vir wonderlike verblyf - ons sal definitief terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Jackies B&B
Thank you Nuala, That's very kind of you and we look forward to your next visit. Kind regards, jackie.

Ronel M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2017

Uitstekende diens en gasvryheid, voel sommer dadelik tuis! Aangenaam verras gewees, so billik en heerlike plaas ontbyt! Sal definitief weer daar gaan slaap! Hartlike dank!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred S
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2017

Nie te sleg nie. Plek was koud. Geen lugversorging en geen verwarming.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marisa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2016

Asemrowend. Het dit baie geniet, Gashere was lieflik en die plek was skoon. Ek was baie tevrede en sal definitief weer daar bly met my volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Jackies B&B
Baie dankie Marisa, ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Jackie

Kobus D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2016

Uitstekend. Ons is vriendelik deur Jackie ontvang en alles is dadelik aan ons verduidelik en gewys. Rustig geslaap en baie lekker ontbyt wat Jackie self gemaak het. Ons sal weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Jackies B&B
Baie dankie Kobus, ons sien uit om u weer by ons te kom ontspan. Groete, Jackie en Rose.

Karel B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2016

Baie gerieflik en groot. Skoon en met alle benodigdhede wat jy nodig het, soos TV, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Jackies B&B
Hello Karel, baie dankie vir die goeie resensie wat jy vir ons b&b gegee het. Groete Jackie.

Hannelie K
1 nag
4.0
Jul 2016

So tuis soos by ons eie huis. Goeie waarde vir geld, heerlik geslaap onder die lekker beddegoed, en kamer het alles wat 'n reisiger nodig het, selfs goeie koffie! Jackie en Rose is ook baie gasvry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jackie
Jackies B&B
Baie dankie Hannelie, ons sien uit na volgende keer, Jackie èn Rose (Jackies b&b)

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Devereux-laan 112, Vincent, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5MDE2YTk4LTkyZTgtNDE1OS05NDBlLWJmOGUyZGYwNTAzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 112 Devereux Avenue Vincent 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.98502 27.918232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang