Jackies B&B
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Devereux-laan 112, Vincent, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jackie's B&B is 'n gastehuis in Vincent in Oos-Londen wat gaste sommer vinnig tuis sal laat voel. Dit is minder as 3 km van die strand af geleë en stapafstand van 'n geriefswinkel af. Die gastehuis bied maklike toegang tot die snelweg in Oos-Londen en is net 11 km van die lughawe af.
Elke gastekamer is ruim, smaakvol ingerig en het 'n private ingang vanaf die tuin. Die gastekamers het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort in die en suite-badkamer en ander geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in.
'n Kontinentale ontbyt word daagliks in die eetarea bedien. Buite is daar 'n groot tuin met braaigeriewe en 'n swembad, waar gaste lekker op die sonstoele kan ontspan. Veilige parkeerplek van die straat af en gratis WiFi word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Devereux-laan 112, Vincent, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Jackies B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vincent Vincent Heights Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Devereux-laan 112, Vincent, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang