Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jack's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Stephen B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Piece of heaven on earth. First time stay and don't know the area. Seems a bit of a way out of the areas where I do business but only a few minutes from Bredasdorp centre. Tried it out and it was the best place I have stayed in. I travel a lot and after a long day, the pleasure to come back to what I found to be a massive farmhouse, far too big for a solo traveller but definitely a beautiful home nestled in between natural vegetation and rolling farmed hills was truly a hidden gem. Was peaceful, clean, comfortable and so grateful to have had the opportunity to stay in this amazing place. Had a resident zebra hanging around, named him JJ, Jack Junior. Woke up to buck all over the next day and when I got back from a day on the road, JJ was there to greet me. A lovely lady came to check up on me. Loved it so much it's now my regular and first choice when I travel that way. Have now booked the more suitable smaller Sam's Cottage on the same property this week again. There are other activities for those that have more time as they have on offer in the description.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ongelooflike uitkyk oggende op die stoep. Dit was 'n wonderlike tyd. Die plek gee daardie vrede wat jy nodig het uit die dorp se gewoel. Ek sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellouise O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Pragtig met goeie ligging. Ons mense het die rustigheid baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Wonderful and relaxing. Great location, very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Rustig op die plaas. Lieflike gastehuis op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
1 nag
4.8
Jan 2024

Gemaklik. Baie vriendelike mense. Mooi skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mickey S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Lieflike groot plaashuis en rus vir die siel. Tweede keer dat ek hier bly. Rustig, netjies, baie skoon en alles wat mens nodig het. Het die wild geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sa weer kom kuier en het Jack's place reeds aanbeveel. Geniet die stilte, gemak en visvang in die Karsrivier baie. Het wel die "sit on" kano gemis en sal voorstel hulle kyk na 'n nuwe kano sedert die rivier met die groen kano moeilik gaanbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Die aansig van die plek is fantasties. Rustig en stil en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Rustige atmosfeer. Ons maatskappy moes werk doen in die dorp en ek kon nie 'n slaapplek vir 4 mans binne die dorp kry nie. Cecilia het genoeg slaapplek in hierdie mooi ougerestoureerde plaashuis vir hulle gebied waar daar springbokkies en 'n zebra rondwei. Ek en my man het Vrydagoggend daarheen gery om die werk af te teken en het ook die aand daar oorgeslaap. Die natuurskoon, met die skape op die heuwel en die bokke en beeste reg by jou venster, was so heerlik. Ek wens dit het nie so gereën toe ons daar was nie, sodat ons die stoep kon geniet. As jy 'n plek soek om te ontspan maar nie in die dorp wil wees nie, is dié plek vir jou. In die dorp self en in die nabygeleë dorpie Napier het ons ook heerlike plaaskos geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 148

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein-plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65c30b42de9aa0275672579113870d3181661cae58874fcfb9440df2de7223b7a802624cbd1ac561a8dd5322232af4313fc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 44 5 1 5 Rhenosterfontein Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.495628158228 20.120298564434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang