Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacobs Bay Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Sanette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ek sal nooit weer in 'n hotel gaan oorbly nie. Te lekker. Dis soos ek sê ek sal nie weer in 'n hotel oorbly nie en kom eerder daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Jacobs Bay Backpackers
Hi Sanette, Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Alida T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful and quiet. Relaxing and everything I expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Jacobs Bay Backpackers
Hi Alida, Thank you, it was so nice to meet you. Hope to see you again soon.

Edward S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Cosy and lovely host. Thanks so much for all your effort and everyone's friendliness. We had a lovely time there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Puik. Gaan definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
1 nag Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

Net genoeg. Alles wat jy nodig het vir jou oornag verblyf. Die res van die tyd loop hulle op dakke rond. Kan lekker braai en alles doen wat hulle by die huis doen. Personeel is vriendelik en baie behulpsaam, veral na ure in en uit. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Denese C
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Lovely. Warm welcome, pleasant reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

An amazing experience. Will go again due to the unique character and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Candice
Jacobs Bay Backpackers
Hi Henk, Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Theuns W
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Heerlik vir 'n enkelreisiger. Lieflike personeel. Besoekers ignoreer ongelukkig die aanwysings om nie steurende geraas te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Rustige omgewing. Alles was soos geadverteer. Puik diens van personeel. Pixxie-garden is 'n moet besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Candice
Jacobs Bay Backpackers
Hi Albert, baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Douw V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Nov 2023

Tipiese backpacker. Dit is 'n tipiese backpacker, maar beslis een van die beter een. Die TV-kamer met DStv is 'n groot plus vir sport-entoesiaste.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Candice
Jacobs Bay Backpackers
Hi Douw, Baie dankie, hoop om jou gou weer te sien. Lekker toer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 307, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa80dd267c4bc61fa8bfdef6dcae3f2d538903c80ea90e32b9d843dc3e522e10a892cc41d8fc9d2a455c06e3a17ff767f8f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Plot 307 Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.96282923939 17.894101440788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang