Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacobs Bay Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 59 resensies vir Jacobs Bay Backpackers
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Sanette B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette B

Ek sal nooit weer in 'n hotel gaan oorbly nie.

Te lekker. Dis soos ek sê ek sal nie weer in 'n hotel oorbly nie en kom eerder daarheen.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Hi Sanette,

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Jacobs Bay Backpackers
Alida T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida T

Peaceful and quiet.

Relaxing and everything I expected.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Hi Alida,

Thank you, it was so nice to meet you. Hope to see you again soon.

Jacobs Bay Backpackers
Edward S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward S

Cosy and lovely host.

Thanks so much for all your effort and everyone's friendliness. We had a lovely time there!

Elana C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana C

Puik.

Gaan definitief weer.

Ilke W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilke W

Die uitrus en pragtige plek het ons siele goed gedoen.

Lieflike uiteensetting en ligging. Alles is pragtig en almal baie behulpsaam. Ek stel voor dat wanneer jy gaan kamp by die glamping tente, bring 'n opvou tafel saam en kampstoele. Daar is min/geen pakplek vir jou goedjies nie.

Gerda E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda E

Net genoeg.

Alles wat jy nodig het vir jou oornag verblyf. Die res van die tyd loop hulle op dakke rond. Kan lekker braai en alles doen wat hulle by die huis doen. Personeel is vriendelik en baie behulpsaam, veral na ure in en uit. Dankie.

Denese C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denese C

Lovely.

Warm welcome, pleasant reception.

Henk B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

An amazing experience.

Will go again due to the unique character and location.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Hi Henk,

Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Jacobs Bay Backpackers
Theuns W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns W

Heerlik vir 'n enkelreisiger.

Lieflike personeel. Besoekers ignoreer ongelukkig die aanwysings om nie steurende geraas te maak nie.

Albert T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert T

Rustige omgewing.

Alles was soos geadverteer. Puik diens van personeel. Pixxie-garden is 'n moet besoek.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Hi Albert, baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Jacobs Bay Backpackers
Douw V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douw V

Tipiese backpacker.

Dit is 'n tipiese backpacker, maar beslis een van die beter een. Die TV-kamer met DStv is 'n groot plus vir sport-entoesiaste.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Hi Douw,

Baie dankie, hoop om jou gou weer te sien. Lekker toer.

Jacobs Bay Backpackers
Suzanne S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne S

Beste backpackers wat ek al besoek het.

Octavia het ons met die grootste glimlag ontvang wat tot haar oë laat skitter het. Dit was baie stil en ons kon die natuur hoor. Almal was vriendelik en ons het lekker gesels met ander kuiergaste.

Eurika S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika S

Wonderlike mense.

Vriendelik flinke diens. Baie behulpsame mense.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Hi Eurika,

Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien. :)

Jacobs Bay Backpackers
Theresa H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa H

Die was een van die heel beste backpackers wat ek al besoek het. Die personeel is ongelooflik hulpvaardig. Beplan reeds my volgende kuier by Jacobs Bay Backpackers.

Ek het nog nooit sulke vriendelike en behulpsame mense ontmoet nie. Die Fairy Village neem jou na 'n ander wêreld. Ek sal enige persoon aanbeveel om hul te besoek. 100% tevrede met alles daar.

Melanie T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie T

Baie vriendelike ontvangs, rustige, heerlike kuier-atmosfeer.

Ons is vriendelik ontvang, en op 'n toer gevat om vir ons te wys waar kombuis, badkamers, en verskillende braai-areas is. Die personeel is almal baie hulpvaardig en vriendelik. Sal vir seker weer van hul gebruikmaak.

Andre W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Baie lekker, vriendelike personeel, goed ontvang.

Het dit gate uit geniet.

Anouk C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anouk C

Very spontaneous trip, everything worked out well.

Met some nice people.

Alex C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex C

Amazeballs.

It was stunning. Love the people.

Llewellyn Dylan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn Dylan M

Wel wat kan 'n mens sê? Dit was 'n verassing en uniek na wat ons gesoek het. Die natuur doen wonders aan 'n mens en almal was nice en vriendelik. Die eienarrs moet net vir die oom wat hle media doen vra on hom in te hou by die gaste en sy eie ding te doen. Verder was dit uitstekend goed en ons sal definitief weer soontoe gaan.

Dit was asemrowend and definitief uniek vir 'n getroude paartjie. Almal vriendelike personeel en hulle kyk baie mooi na die plek regtig tot op die eienaar Eddie dink ek wat so mooi nat maak. Oh ja hoe kan ek vergeet die vriendelike bestuurderes and haar 2 helpertjies pragtige seuns en baie spontaan.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Hi Llewellyn,
Baie dankie , ek hoop om julle weer te sien oor die groot dae. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Jacobs Bay Backpackers
Simone G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone G

Dis 'n absolute gem.

Alles was mooi skoon, almal was baie behulpsaam en net 'n lekker gees.

Roux D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roux D

Special atmosphere created with friendly and accommodating staff.

We were allowed to move to accommodation nearer to the braai area. The kitchen is well equipped. Reception assisted to sort out some of my private business matters.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Hi Roux,

Dit was baie lekker met julle hier. Hoop om julle weer te sien.

Jacobs Bay Backpackers
Mare F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mare F

Lovely. Basic stay.

The pixie and fairy garden is amazing. Bedding was clean. Facilities is great. Everything is there. Bathrooms and tent outside area a bit shabby. But great stay none the less.

Khalid G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khalid G

Very good customer service and friendly staff.

Quaint and value for money accommodation. I stayed in the A-frame tent with en-suite. I love the outdoor shower (hot & cold water).

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Thanks a million!

Jacobs Bay Backpackers
Paul C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paul C

Very pleasant.

See stars.

Wimpie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie M

Was baie lekker.

Skoon en netjies en personeel is vriendelik en behulpsaam.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Hi,

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Jacobs Bay Backpackers
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wayne V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne V

It was OK, not wat I expected but it grew on me.

The outdoor shower was not on for me, it happened to be cold while we stayed there and raining so it was not a pleasant experience, otherwise enjoyed the stay.

Rene P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rene P

Enjoyed the stay. Didn't see much of the host to ask questions.

Seems a bit neglected, couldn't find any teaspoons. A pot of oil was left on the floor in kitchen and anybody could fall over it. No pool as photo showed on website. Enjoyed the 1 night stay anyway, as I am an easy person.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Hi Rene, we would like to apologize for your negative experience at our backpackers. If you wouldn't mind giving us a call on 073 302 5835 at your earliest convenience, it would be greatly appreciated.
We look forward to speak with you and your family and managing to satisfy your needs when visiting our backpackers again.
Kind Regards
Jacob's Bay Backpackers

Jacobs Bay Backpackers
Anica B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anica B

Nie op standaard, glad nie die geld werd.

Ongelukkig was dit 'n groot teleurstelling om hier te oornag. Die kombuis is glad nie goed toegerus nie. Ons groep moes gaan glase koop omdat daar nie eers was nie. Daar was nie eers bekers vir koffie of messe en vurke nie. Die badkamers was onsaglik vuil. Van die bestuurders het tot middernaglike ure gekuier en was so dronk en raserig. Dit was so steurend en hulle het die hele badkamer vuilgemaak omdat iemand naargeword het. Meer as dit was al die beddegoed vuil. Ons kan nie eers onder die komberse slaap nie. In ons een tent het daar muise uit die kussing geklim toe ons ons kop op die kussing neerlê. Ek het al in 'n paar backpackers oornag, maar hierdie was glad nie glad nie eers naby aan standaard nie. En teen die prys wat ons per persoon betaal het sou ek darem net 'n skoon bed, tent, mes en vurk of pot verwag. Dit was regtig 'n negatiewe ervaring. Bly weg.

Marissa L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa L

Rustig.

Was rustig en stil. Vriendelik en behulpsaam.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê.

Jacobs Bay Backpackers
Alferro J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alferro J

Good value for money.

Facilities well maintained and staff friendly.

Petrizia P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrizia P

Dit was heerlik en baie rustig.

Ons was pasgetroud so ons was baie moeg na die troue. Ons het net rustigheid en stilte nodig gehad.

Limari L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Limari L

Heerlike kampkuier!

Wonderlike, primitiewe kuierplek!

Jacqueline W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Rustige naweek weg.

Asemrowende plek, skoon, en baie rustig. Amazing fairy en pixie tuin. Personeel vriendelik en baie behulpsaam. Sal definitief weer gaan.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Baie dankie Jacqueline, ons hoop om julle weer gou te sien.

Jacobs Bay Backpackers
Wynand B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand B

Baie interessant.

Hierdie is 'n baie goeie verblyf opsie indien 'n persoon net vir een aand 'n plek kort om te slaap. Baie goeie geriewe.

Alta C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta C

Nie luuks, maar gesellig en interessant.

Ons het die Backpackers gekies omdat Dana Snyman se tweede Swarthondkonsert daar aangebied is en dit gerieflik en bekostigbaar was om sommer by dieselfde plek te bly. Dis nie 'n plek wat luukse verblyf bied nie, maar dis skoon en bekostigbaar en dit het karakter. Die hoekies en gangetjies op die terrein, die gesellige tuin en Pixie se gasvryheid het dit 'n besondere verblyf gemaak. Maak ook seker jy besoek die feetjietuin op die terrein!

Louis S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Lekkerste atmosfeer gewees.

Was baie lekker gewees ek beveel dit enige tyd aan vir almal.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Beste Derick,

Baie dankie, hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Jacobs Bay Backpackers

Jacobs Bay Backpackers
Zulpha D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zulpha D

It was awesome!

See stars.

Louis V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Waarde vir geld vir die geleentheid.

Uitstekend geskik vir die doel van my besoek aan Jacobsbaai.

Chynelle F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chynelle F

Really love this Backpackers.

We really enjoyed our stay.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wouter V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Wouter V

Het plek gesoek om te oornag vir twee aande terwyl ek na die nuwe stuk grond gaan kyk wat ek gekoop het naby Velddrif.

Gemeenskaplike kombuis word nie netjies gehou deur residente nie. Daar blyk ook nie personeel te wees wat dit doen nie. Prys vir die kamer(tjie) per nag regverdig nie die fasiliteite beskikbaar nie - geen privaat badkamer nie. Gemeenskaplike badkamer word nie skoon gehou nie, weereens, residente is verantwoordelik en meeste steur hulle nie aan kennisgewings nie. Ek moes een aand self die personeel gaan vra om hul musiek (doef-doef) sagter te maak sodat ons kan rus (na 9 pm).

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Hi Wouter,
Ons is baie jammer oor die probleem met die kombuis, die dames wat skoonmaak maak elke oggend seker dat dit skoon is daar. Elke gas is ook verantwoordelik om self agter hulle skoon te maak as hulle iets gebruik deur die dag want die dames het ook ander areas om skoon te hou. In ons beskrywing op Travelground se dit duidelik "Communal Bathrooms" so nie een van ons kamers het 'n privaat badkamer nie. Die persoon wat u stil gaan maak het was nie van ons personeel lede nie, dit was een van die permanente huurders hier en dit was uitgeklaar met hom.
Weereens jammer oor die ongerief.

Jacobs Bay Backpackers
James N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James N

Dit was baie rustig en die kalmte wat dit in 'n mens bring tel baie.

Dit is 'n plek wat ek weer en weer na toe sal gaan.

Maryke M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke M

Lekker plek met baie gemeenskaplike geriewe.

Ons het ons kort tydjie by Jacobs Bay Backpackers geniet!

Wybrand T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wybrand T

Was baie warm maar lieflike tuine en braaiplek, baie lekker gebly!

Altavia was amazing, sy het ons verwelkom en rondgewys, die gronde is goed versorg en geriewe wel na gekyk, die "huisies" was wel baie warm maar dit was 'n warm dag, as jy net daar moet slaap is daar geen klagtes nie. Ons gaan definitief weer terugkom met meer vriende om 'n naweek daar te spandeer!

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Baie dankie Wybrand

Ek sien uit vir die groep wat julle volgende keer saam bring.

Jacobs Bay Backpackers
Richard L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard L

Sal enige tyd weer daar bly.

Die plek staan bo-aan ons lys vir besoek aan Weskus. Stukkie paradys.

Joslin Abre B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joslin Abre B

Rustigheid.

Jacobs Bay Backpackers is asemrowend, die buitelewe, het dit terdeë geniet.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Baie dankie Abre, ons hoop om julle gou weer te sien.

Jacobs Bay Backpackers
Bianca V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Amazing ervaring met baie nice mense.

Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons het die 2 dae gate uit geniet. Vriendelikste bestuurder en span wat mens welkom laat voel. Beveel dit aan vir enige iemand met 'n smile!

Desiree V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V

Dit was wonderlik.

Die plek was ietsie anders van ander plekke. Daar is ruimte vir verbetering .

Simoné V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Simoné V

Baie aangenaam.

Ons was baie tevrede met ons verblyf.

Richard L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard L

Stukkie hemel op aarde.

Die beste backpacker oord op die Weskus. Weer gaan beslis.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Dankie Johan, dit was lekker om julle hier te kon hê. Ek is bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle weer.

Jacobs Bay Backpackers
Eileen S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen S

Baie gemaklik en gerieflike fasiliteite.

Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die eienaar is 'n baie aangename mens en laat mens baie tuis en welkom voel en deel van almal. Die kombuis is baie goed toegerus met byna enige iets wat jy benodig. Ek sal beslis terug gaan met 'n groep vriende.

Charmaine M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M

Nice to meet and braai with other people from all over the country.

Friendly owners. Helpful. Adventure.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Martli D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martli D

Raserig, vuil badkamers.

Die musiek in die nag het min slaap moontlik gemaak en die fassiliteite was taamlik vuil. Daar was ook niemand beskikbaar om ons te ontvang met die aankoms nie. Jacobsbaai is egter 'n mooi plekkie. Ek sal volgende keer in 'n gastehuis bly.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Hi Mart,
Soos ek aan jou verduidelik het maak ons die kantoor 17h00 middae toe die nommer van die kantoor staan op die hek en ons het 'n klokkie wat gelui kan word. Wat toilet geriewe aanbetref ons werkers maak skoon en maak ook altyd seker dat dit skoon is, maar jammer as julle dit vuil gekry het. Die mense wat musiek gemaak het, het ek net na elf stil gemaak, dit was 'n lang naweek en almal wou hulle net geniet.

Jacobs Bay Backpackers
Antoinette E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E

Dit was baie lekker om by Jacobs Bay Backpackers te kon oornag, beslis sal ons weer gaan.

Ons het baie lekker gebly by Jacobs Bay Backpackers, sal beslis weer gaan.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Hi Antoinette

Dit is altyd vir ons lekker vir ons om te hoor dat ons gaste dit hier by ons geniet het.

Hoop om julle binnekort weer te sien

Weskus Groete

Jacobs Bay Backpackers
Dawfre T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawfre T

Waarde vir geld!

Netjies! Veilig.

Jacobs Bay Backpackers se terugvoer

Thank you so much, hope you enjoyed your wedding.

Jacobs Bay Backpackers
Dawie C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie C

Waarde vir geld.

Plek kort bietjie nuwe kombuisware. Swembad kan ook help. Verder het ek dit geniet.

Louise P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louise P

Interessante opset met baie potensiaal.

Uiters teleurgesteld met diens - die dame het nie geweet van ons bespreking, maar darem gehelp nadat ek die bevestiging via LekkeSlaap aan haar gewys het. Die prys is totaal buite verband met wat aangebied word, soortgelyke backpackers by Elandsbaai vra R150 per nag! Die badkamer was oorspronklik skoon en netjies totdat ek gesien het die kat gebruik dit as toilet sonder dat iemand dit skoonmaak en ontsmet! Die bed se paslaken was ook vuil en vol grond, duidelik nie opgemaak en die linne nie vervang nie! Jammer, maar ek lê dit voor bestuur se deur! Soos gesê, die plek het baie potensiaal.

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 307, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa80dd267c4bc61fa8bfdef6dcae3f2d538903c80ea90e32b9d843dc3e522e10a892cc41d8fc9d2a455c06e3a17ff767f8f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Plot 307 Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.96282923939 17.894101440788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang