Jacobs Cottage by the Ocean
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diagonal-weg 16, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Jacobs Cottage by the Ocean is in Sunwich Port in KwaZulu-Natal, tussen Banana-strand en die South Port-blouvlagstrand geleë. Dié area is veral bekend is vir sy strande, staproetes, Ziplines en ikoniese besienswaardighede.
Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, buite-sitarea, WiFi en 'n TV met DStv-Compact in. Die eenheid het ook 'n onderdakstoep, braai-area en 'n privaat tuin wat omhein is en 'n uitsig bied. Verder is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar, en gaste is ook welkom om op die perseel voël- en walviskyk te geniet. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Die strand, Orcas Pub and Grill en plaaslike winkels is naby die eiendom geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Diagonal-weg 16, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Jacobs Cottage by the Ocean het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diagonal-weg 16, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal