Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacobsbaai Self-catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Emile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Perfek vir 'n lekker wegbreek met vriende of familie. Geen klagtes. Baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlike, ruim, ten volle toegeruste en netjies huis. Vriendelike diens. Baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Fantasties, ek gaan beslis weer. Ek geniet veral die swembad op die stoep. Baie lekker, die plek is fantasties. Ongelukkig word daarvoor die huis gebou en was die masjiene wat gebruik was deur die bouers baie raserig tot laat Saterdagmiddag. Hoop net die eienaars weet hul seaview word weggeneem. Andersins was ons verblyf baie lekker en ons sal beslis weer die huis bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

It was a lovely spot for winter due to the indoor braai areas. Was a nice spot. Plenty of everything in the house. Just let people know regarding the TV - no decoder.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi L
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Heerlik. Ons het baie lekker gekuier, die huis is definitief 'n "entertainer's dream" met verskeie plekke deur die huis om gesellig te kuier en 'n groot kombuis. Die swembad en grasperk is 'n groot pluspunt. Maryna was baie behulpsaam en het verseker gemaak ons het alles wat ons benodig. Definitief 'n plek wat ek kan aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Rustig by die see. Ons het heerlik vakansie gehou. Die huis is goed toegerus met baie spasie vir kinders se goed. Die swembad was baie aangenaam, en ons het alles gehad wat nodig was om deur beurtkrag ook vakansie te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

What I needed! Was very relaxing. Enjoyed every minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Relaxed family breakaway. We had a lovely stay and had everything we needed. Maryna was a lovely host. Gys was very helpful with a couple of questions and also checked in to see if we were having a good time. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathalie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Dit is 'n baie mooi plek. Die fotos op die website is mooi, maar dit lyk baie beter as jy die plek self moet sien. Alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Draai 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63614ebb9bc6a021edbf79a20ea16cd7431ac0d6b0106ac9f1eb490e725b90ea238e94ef64df8316b11b38c9abc985f6033b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8) 125 5 1 5 4 8th Turn Jacob's Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.972007419982 17.887922823429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang