Jacobsbaai Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gys Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 125
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Emile M - Jul 2024
Algehele gradering
Perfek vir 'n lekker wegbreek met vriende of familie. Geen klagtes.
Deonette S - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike, ruim, ten volle toegeruste en netjies huis. Vriendelike diens.
Diana L - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties, ek gaan beslis weer. Ek geniet veral die swembad op die stoep.
Susanne G - Aug 2024
Algehele gradering
It was a lovely spot for winter due to the indoor braai areas.
Rudi L - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Mari S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig by die see.
Olivia W - Apr 2024
Algehele gradering
What I needed!
Dominique V - Des 2023
Algehele gradering
Relaxed family breakaway.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Nathalie S - Mei 2023
Algehele gradering
Dit is 'n baie mooi plek.
Susan O - Mrt 2023
Algehele gradering
Everything you need.
Ann H - Feb 2023
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Dear Ann,
Thank you so much for your kind words. It means a lot to the team really trying their best to make your experience enjoyable.
Anelle R - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflike naweek In Jacobsbaai.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Beste Anelle, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier en voorreg om julle te kon ontvang. Julle is enige tyd weer welkom. Ons het heelwat verbeterings aangebring en sal die foto's opdateer soos aanbeveel. Vriendelike groete.
Arthur M - Jan 2023
Algehele gradering
The perfect holiday home. We will definitely be back.
Mario A - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was regtig lekker in daardie lieflike huis met al sy geriewe binne en buite.
Lees meerLeanne V - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Pieter W - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek naaweek gewees.
Theuns B - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek.
Harm J - Feb 2023
Algehele gradering
Pleasant accommodation. Quiet neighbourhood. Nice walks.
Jacobus F - Feb 2023
Algehele gradering
Ruim en goed toegerus.
Emmanuelle N - Des 2022
Algehele gradering
Quiet and restful stay by the sea.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Thank you for the very positive feedback. We hope to see you again soon.
Erica T - Okt 2022
Algehele gradering
Ek will almal bedank vir die wonderlike plek wat ons bespreek het en sal definitief weer volgende jaar terugkeer.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hallo Erica. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Sydney L - Sep 2022
Algehele gradering
Had an absolutely awesome stay.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Sydney,
We sincerely appreciate your gracious review and we are sorry that the pool was not up to the desired temperature. It turned out that previous guests fiddled with the settings which threw it out of sync. Loadshedding permitting, it should be fine now.
Adelle Sonja J - Aug 2022
Algehele gradering
Lieflike plek wat so goed uitgerus is met als.
Lees meerJacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Adelle. Baie dankie vir die mooi verwysing. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang en hoop om julle gou weer te sien.
Tracey B - Jun 2022
Algehele gradering
Relaxing family getaway.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Tracey. We are happy you enjoyed your stay! The heating system is remarkably efficient even in winter, but the dreaded loadshedding does have a serious impact on it. We have since your stay made some adjustments to the heating timer schedule to compensate for it, and replaced the pool pump with a new one.
Lizelle K - Feb 2022
Algehele gradering
Pret, ontspanne, rustig, kinders gelukkig.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige verwysing Lizelle. Ons sal julle enige tyd weer verwelkom!
Laura T - Mei 2022
Algehele gradering
We really enjoyed our stay at the house but had an incident where somebody tried to break into one of our cars. The fact that the garage was not available should have been communicated upfront. The security service was fast and quality.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Laura. Thank you for the review.
To try and make up for the effect of load shedding, we will start the heat pump earlier in the future. Please keep in mind that the pool cover should always be reinstalled when no one is swimming to prevent heat loss, especially in cold weather.
The garages have never been included in the description of the property and its amenities offered. It is for this reason that we installed the beams in the parking area, which in your case proved to be effective and prevented any loss.
Warm regards,
Gys
Diana V - Apr 2022
Algehele gradering
Great family getaway home.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Diana. Thank you for the sharing your experience. You were fantastic guests and we hope to see you again soon!
Malcomb D - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastic, relaxing stay.
Debbie B - Nov 2022
Algehele gradering
Really enjoyed the stay.
Shene V - Jul 2022
Algehele gradering
Very nice stay in quiet, safe pet friendly area.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Shene. Thank you for your positive response and your stay with us. Hopefully we will be able to earn 5 stars when you visit us again.
Chantal D - Nov 2022
Algehele gradering
It's a big house that can sleep mote than 8 people. Spacious. Hosts are super helpful and available.
Mariette B - Mei 2022
Algehele gradering
Thank you for a lovely stay and friendly help.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Mariette, the whole of Jacobsbaai makes use of septic tanks that are regularly emptied by the Municipality. This was the first time in 14 years that they neglected to do so, which caused a terrible mess. I am so sorry that you had to experience this.
Barrenese W - Mei 2022
Algehele gradering
My family and I had an amazing time. The house is fully equipped with everything one would need and very clean.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Barenese, thank you for the feedback. Loadshedding and cold weather during your stay made the heating less effective. We will contact you in this regard.
Gerhard V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rus in 'n rustige dorpie.
Lees meerJacobsbaai Self-catering se terugvoer
Beste Gerhard. Ons is regtig jammer om te hoor van die probleme wat julle ervaar het. Ons strewe altyd daarna om ons gaste 'n rustige en sorgelose tyd by ons te besorg. Die bad is reeds herstel en ons vermoed dat dit ook die lek in kamers veroorsaak het. Wat die beddegoed aanbetref, maak ons gebruik van 'n onafhanklike kontrakteur om die huis skoon te maak en beddegoed te ruil. Dit is absoluut onaanvaarbaar en ons sal gepaste stappe neem. Dit is regtig jammer dat ons nou eers daar van te hore kom, aangesien ons dit graag sommer dadelik sou wou regstel.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Johan L - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig maar inkloktyd is te laat en uitkloktyd is te vroeg.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Beste Johan, ons is jammer om te verneem dat jy ongelukkig is met die uitkloktyd. Dit was ongelukkig nie vir ons moontlik om julle later te laat uit gaan as die normale 10:00 nie, soos die agent, Marie aan julle verduidelik het met julle aankoms reeds. Die swembadverhitting word reeds 'n paar dae voor die gaste se aankoms aangeskakel en bly darem ook vir 'n dag of wat nadat dit afgeskakel is, steeds aangenaam. Dit sal blote vermorsing van elektrisiteit wees om dit aan te hou verhit die oggend van die gaste se vertrek. Groete, Gys.
Zena E - Nov 2021
Algehele gradering
Stunning views with great entertainment spaces.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Zena. Thank you so much for the exemplary review. It was a real pleasures hosting you, and we hope to see you again real soon.
Clareece B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Lees meerJacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Clareece. Dis altyd 'n voorreg om julle te ontvang! Ek sal jou boodskap ook aan Marie oordra. Ek hoop ons sien julle en die brakkies sommer gou weer!
Aubrey D - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome weekend with family.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome naweek saam met familie.
Het die naweek by die instansie spandeer saam met familie. Die kleingoed het die verhitte swembad en die gras om die venue geniet. Ons het die plek ruim gevind en was mal oor die ongekunstelde meubels. Die binne-kaggel is gebruik om die plek te verhit aangesien dit nogal koud geword het saans. Marie, ons kontakpersoon, was altyd beskikbaar en het onmiddellik geantwoord indien ek haar gekontak het. Ons het ons verblyf geniet en sal definitief probeer terugkeer in die warmer maande.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ricolette J - Feb 2021
Algehele gradering
Amazing!
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Ricolette. Thank you for sharing your experience! We are delighted to hear that you enjoyed your stay. We would love to host you again.
Gerhard L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Dagsê Gerhard. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Julle is altyd weer welkom.
Charlene D - Sep 2021
Algehele gradering
It was a relaxing and tranquil weekend with a beautiful sea view.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Charlene. It was a pleasure hosting you and your friends. We've had sporadic incidents where previous guests fiddled with the electronic settings of the pool's electrical heat pump, causing it to malfunction. We have since sealed the control panel and only access it remotely. We would love to see you again!
Johan D - Apr 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike wegbreek naweek met familie en vriende.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Beste Johan, baie dankie vir die resensie. Ons was ook nie volkome tevrede met die skoonmakers nie en maak nou van 'n ander onderneming gebruik, met goeie resultate. Hoop om julle weer gou te sien.
Caylin A - Jan 2021
Algehele gradering
A beautiful oak home, very big and spacious, lovely family holiday and cosy.
Pearl V - Des 2021
Algehele gradering
When we left the house and pressed the alarm. It would go off, but the security is there in a second. The house is very spacious, it would be fantastic if the pool could be heated to 35 degrees.
Lee-ann J - Nov 2021
Algehele gradering
Very relaxing, calm environment.
Jacquilene B - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful.
Maggie M - Feb 2021
Algehele gradering
West Coast tranquility.
James O - Aug 2021
Algehele gradering
Tranquil getaway on the West Coast.
Lees meerYolandi C - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker baie spasie.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Beste Yolandi. Dis regtig jammer om te hoor dat julle verblyf nie aan verwagtinge voldoen het nie. Soos genoem het iemand die verhitting se instellings verander wat veroorsaak het dat dit nie vir die res van die naweek gewerk het nie. Julle het darem ook nie vir die verhitting betaal nie. Ons hoop om julle weer te kan ontvang en sal alles in ons vermoë doen om dit 'n fantastiese ervaring te maak!
Wes G - Mrt 2021
Algehele gradering
Nice and peaceful.
Lyle M - Mrt 2021
Algehele gradering
We went on the trip to getaway and enjoy ourselves.
Rayyon V - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was nou 'n lekker gateway.
Tania V - Aug 2020
Algehele gradering
Very nice place, relaxing, must come back in the summer.
Clareece B - Feb 2020
Algehele gradering
Absoluut tuis gevoel in die rustige atmosfeer met die geluid van die voëls en see.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing Clareece. Dankie ook dat julle die huis so mooi netjies agter gelaat het. Ons sal julle met liefde weer ontvang!
Chanelle J - Jan 2020
Algehele gradering
Very nice view, quiet neighborhood. House has everything you need for comfortable stay and very clean.
Megan S - Des 2019
Algehele gradering
We will definitely be visiting again.
Charmaine L - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese naweek en die huis en swembad was wonderlik!
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Dankie Charmaine. Julle was wonderlike gaste en het die plek silwerskoon agtergelaat. Ek sal julle baie graag weer wil sien.
Diana L - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Anita G - Apr 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Kerensa E - Jan 2019
Algehele gradering
Ons wou nie huis toe gaan nie.
Lees meerAchmat A - Jan 2019
Algehele gradering
Die rustigste plek op aarde.
Lees meerJacobsbaai Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het intussen al die buitedeurslotte vervang.
Ryno M - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig.
Elmarie J - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike huis met die opsionele ekstra van 'n verhitte swembad.
Lees meerJacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Elmarie,
Ons is jammer dat jy nie gelukig was met jou verblyf nie, ek sal dit met Cassie opneem. Wat die swembad aanbetref wil ons nie onnodig elektrisiteit verspil deur die water aan te hou verhit as jy reeds die volgende oggend om 10 vertrek nie. Die verhitting was reeds vir drie dae voor julle aankoms aangesit om dit op temperatuur te kry, waarvoor julle nie betaal nie. Dit was in al die jare wat ons die plek verhuur, gelukkig nog nooit nodig om iemand ekstra skoonmaakkostes te vra nie. Ons hou egter ons die reg voor om dit te doen.
Gafielta R - Nov 2018
Algehele gradering
Amazing guest house
Shafiek J - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en omsingel met natuur, steeds iets om almal te vermaak.
Elaine S - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Tanya M - Okt 2018
Algehele gradering
Really enjoyed our stay, house is quite spacious.
Katherine B - Okt 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Chris V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Elrina D - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasies, luuks, perfek vir ons groot familie!
Vera C - Feb 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Reinette C - Nov 2018
Algehele gradering
Ons het die heerlike rustige vakansiedorp terdeë geniet.
Christopher S - Sep 2017
Algehele gradering
Cool!
Stephanie I - Aug 2017
Algehele gradering
Ek het dit baie geniet, goeie huis vir 'n vakansie.
Willem V - Jul 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Sophronia L - Jul 2017
Algehele gradering
Peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig.
Was so lekker, sal graag weer in die somer soontoe gaan, maar bietjie te koud in die winter. Die plek is wonderlik, binne en buite.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
A M - Mei 2017
Algehele gradering
Was great, Cassie was there to greet us and house perfect for all of us, everything we needed was there.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was fantasties, Cassie was daar om ons te ontvang en die huis was perfek vir almal van ons, alles wat ons nodig gehad het was daar.
Weskus-blomme, hoop om moontlik met 16 mense oor te bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Taz C - Feb 2017
Algehele gradering
Tranquil Jacobs Bay.
Luis N - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Gerhard F - Jul 2017
Algehele gradering
We had an amazing time and were able to get away from the stress of big cities. We didn't have to worry about anything and could do whatever we wanted to.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n wonderlike tyd gehad en kon wegkom van die stres van groot stede. Ons hoef ons nie oor enigiets te bekommer het nie en kon alles doen wat ons wou.
Ons het wonderlike aande voor die vuur deurgebring, speletjies gespeel. Ons kon die pragtige sonsondergange sien en wonderlike foto's by die see neem. Die kinders kon hul fiets elke keer ry, waar hulle wil.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joseph V - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasmagories.
Lees meerSharon N - Sep 2017
Algehele gradering
Spacious accommodation, wonderful views and heated pool.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ruim verblyf, wonderlike uitsigte en verhitte swembad.
Ons het 2 nagte in Jacobsbaai geniet saam met die familie - lieflike wandelinge, pragtige uitsigte, verhitte swembad en oorgenoeg braaiplekke.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bradley B - Nov 2017
Algehele gradering
Enjoyable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker.
Die huis is goed toegerus en baie ruim.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Corine R - Aug 2016
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf met familie!
Cleo D - Jul 2016
Algehele gradering
The place was amazing!
Hannes L - Mei 2016
Algehele gradering
Uitgerus.
Christie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Ek was verbaas oor die mooi huis, die swembad en die mooi dorpie!
Hildegard H - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasmagories!
Nigel S - Sep 2016
Algehele gradering
Welcoming and friendly.
Juanita S - Aug 2016
Algehele gradering
Jacobsbaai is die perfekte familie-akkommodasie.
Simone M - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker vir 'n groot groep met kinders tussen die ouderdomme van 8 - 17 jaar.
Lees meerCharlene A - Nov 2016
Algehele gradering
'n Droom.
Janine K - Jul 2016
Algehele gradering
Disappointed.
Lees meerJacobsbaai Self-catering se terugvoer
I have taken this up with Cassie, and he said that there were no complaints, and that everything was in order until the guests started playing music so loudly that various people phoned to complain about the excessive noise. He had no choice but to request the guests to adhere to the municipal by-laws, as Jacobsbaai is a beautiful, serene little town where loud music and screeching tyres are frowned upon. Please be considerate of other guests and residents.
Michelle M - Jul 2016
Algehele gradering
Beautiful cosy house.
Marnus V - Feb 2016
Algehele gradering
Awesome!
Ian J - Jun 2016
Algehele gradering
Beautiful house, and well kitted out, suitable if you want to get away from the city.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
The booking was only made one day before arrival, which was unfortunately not enough lead time to have the pool up to temperature on the next day, in the middle of winter. On the following day however, the water would have reached its usual 28 degrees Celsius. We regret only now hearing about the problem that you have had, and will gladly refund you for the heating.
We urge all our guests to familiarise themselves with what 28 degrees feels like. It is definitely not a hot tub, but more like a summer pool in the bushveld! The vast majority of our guests absolutely love the pool though!
Eric H - Apr 2016
Algehele gradering
Disappointing.
Lees meerJacobsbaai Self-catering se terugvoer
Dear Eric,
We are very sorry for your disappointment. We will rebuild the shower, and address all of the other issues. We will be in contact soon to make amends.
Kind regards,
Gys
Michelle T - Okt 2016
Algehele gradering
Good for big groups.
Lees meerJacobsbaai Self-catering se terugvoer
Hi Michelle,
Thank you for your feedback. The upstairs shower has since your visit been ripped out and completely rebuilt in February 2017. It seems to be fine now! The musty smell is a mystery, as we have guests in the house for literally every weekend.
Cheryl C - Okt 2015
Algehele gradering
Die naweek was onvergeetlik.
Rondine C - Sep 2015
Algehele gradering
Netjiese plekkie met asemrowende uitsig - ideaal vir 'n naweek-wegbreek!
Leonie T - Aug 2015
Algehele gradering
Brilliant weekend spent with friends.
Carmelita H - Mei 2015
Algehele gradering
Awesome accomodation!
Marietjie V - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlike ruim huis; goed toegerus met 'n lieflike uitsig en die swembad is 'n besliste wenner.
Lees meerJohan D - Jan 2015
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Nadine H - Feb 2015
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike kuier gehad saam met vriende en famlie in hierdie lekker kuierhuis.
Lees meerAnn H - Nov 2015
Algehele gradering
Great views and pool.
Elizna S - Sep 2015
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker.
Jacobsbaai Self-catering se terugvoer
Beste Elizna, Baie dankie vir die terugvoer. Ons het intussen die onklaar toerusting vervang, die hele huis oorgeverf, die dak opgeknap en die alarmstelsel met "beams" opgegradeer. Ons hoop om julle weer binnekort te ontvang. Beste wense, Gys.
Carrone H - Sep 2015
Algehele gradering
Not the experience we were looking for.
Lees meerJacobsbaai Self-catering se terugvoer
Dear Carrone,
We certainly strive to afford our guests the freedom to enjoy their stay, be jubilant, and to have a wonderful time. You are merely expected to consider the neighbours and municipal by-laws in the same way we expect the neighbours to consider our guests. Other than that you are free to have a good time. You are most certainly not prohibited to play music and speak in a loud tone, as long as it is done within reason. In the 9 years of ownership, this is the first time we have ever had any issues in this regard.
Pieter O - Aug 2014
Algehele gradering
Ruim, skoon, en genotvolle verblyf.
Lizette L - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Pieter B - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie ruim met uitstekende fasiliteite.
Vicky C - Mrt 2014
Algehele gradering
Pragtig toegeruste huis met alles wat jy nodig het!
Paul S - Nov 2014
Algehele gradering
Great!
Christa S - Mrt 2014
Algehele gradering
Die huis is ruim met baie karakter wat aan alle behoeftes voldoen.
Leoni V - Jun 2014
Algehele gradering
'n Heerlike kuierhuis in 'n rustige omgewing!
Cornel H - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekke!
Jaco N - Feb 2014
Algehele gradering
Baie ruim met lieflike see-uitsigte.
Ricardo S - Nov 2014
Algehele gradering
Baie nice huis! Baie beïndruk gewees, sal sekerlik weer gebruik maak.
Nadeen D - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Ek sal net die handdoeke en beddegoed vervang.
Henriette R - Mrt 2014
Algehele gradering
Ontspannend
Francois F - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Christelle S - Jul 2014
Algehele gradering
Daar is heelwat voordele vir die prys wat per nag betaal is.
Marlene C - Sep 2013
Algehele gradering
Jacobsbaai is 'n pragtige area.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste Draai 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang