Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacobsbaai Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Draai 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Jacobsbaai Selfsorg is 'n heerlike en ruim selfsorgvakansie, ideaal geleë in die karakterryke Jacobsbaai aan die weskus, net 250 m van die strand af. Die huis is rustig 10 minute se ry vanaf die Weskus Mall.

Die huis kan tot 'n maksimum van 8 volwassenes en 4 kinders akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers, 4 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens in die leefarea. Die eenheid beskik oor 3 badkamers, 'n groot kombuis, 2 leefvertrekke, 3 binnebraai-areas, een met 'n kroeg en beperkte see-uitsigte. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg.

Die swembad kan as 'n opsionele ekstra verhit word deur 'n elektriese hittepomp vir 'n addisionele R250 per nag van jou verblyf. Om elektrisiteit te bespaar, word die hittepomp soms afgeskakel indien geen gaste verwag word nie. Indien gaste die swembad wil laat verhit, word 'n aanlooptyd van minstens 3 dae vereis. Die swembad word tot ongeveer 28 grade Celsius verhit, en hoewel dit nie 'n borrelbad is nie, is dit steeds soos 'n somer swembad in die bosveld. Neem asseblief kennis dat die verwarming swaar deur beurtkrag beïnvloed word, en die verwarming is dalk nie beskikbaar met beurtkrag hoër as Vlak 2 nie.

Al ons bure is permanente inwoners en om daardie rede laat ons nie gaste toe om geleenthede of luidrugtige partytjies aan te bied wat 'n oorlas kan veroorsaak nie. Ons pleit by gaste om dit te respekteer.

Die ruim grasperk is 'n treffer onder kinders en troeteldiere. Die huis is troeteldiervriendelik binne rede en vooraf reëling.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 4 mense
4 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Emile M
Saam met vriende
5.0
Perfek vir 'n lekker wegbreek met vriende of familie. Geen klagtes. Baie lekker gebly en gekuier.
Jul 2024
Deonette S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike, ruim, ten volle toegeruste en netjies huis. Vriendelike diens. Baie lekker gekuier!
Apr 2024
Diana L
Saam met vriende
5.0
Fantasties, ek gaan beslis weer. Ek geniet veral die swembad op die stoep. Baie lekker, die plek is fantasties. Ongelukkig word daarvoor die huis gebo...
Sien meer
Jan 2024
Dominique V
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxed family breakaway. We had a lovely stay and had everything we needed. Maryna was a lovely host. Gys was very helpful with a coup...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Susanne G
Gesin met klein kinders
4.8
It was a lovely spot for winter due to the indoor braai areas. Was a nice spot. Plenty of everything in the house. Just let people know...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 8ste Draai 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jacobsbaai Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Draai 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63614ebb9bc6a021edbf79a20ea16cd7431ac0d6b0106ac9f1eb490e725b90ea238e94ef64df8316b11b38c9abc985f6033b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8) 125 5 1 5 4 8th Turn Jacob's Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.972007419982 17.887922823429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang