Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacobsbaai Serenity

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jenny K
1 nag
5.0
Okt 2024

Ons almal het heerlik gekuier, Mariska is baie vriendelik, sy mag maar! Wat 'n netjiese en mooi huis, daar is absoluut alles wat 'n mens nodig het. Ons sal definitief weer daar gaan draai. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariska
Jacobsbaai Serenity
Baie dankie Jenny, dit was 'n voorreg om julle by ons te kom huisves. Ons wag vir die volgende keer.

Emelda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Peaceful. Our stay was very comfortable and the host was amazing. Beautiful place with all necessary equipment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Pragtig en gerieflik. Ons almal het so lekker gebly. Die plekkie het alles wat 'n mens nodig het. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verena S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Beste naweek ooit! Een van die beste naweke van ons lewe. Ons sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John-patrick V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Lovely. Great house. Neat & friendly. Highly recommended! Our stay was absolutely lovely. The house was very neat and well-equipped. The indoor fireplace was great when it was raining, and we had a lovely time around the large table by the fireplace. The kids played Scrabble and had lots of laughs. Close to Paternoster and other places, so easy access to other spots. I'd highly recommend this space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
1 nag
5.0
Feb 2024

The house is beautiful, clean, loved the kitchen and braai area. Will go again! Our stay was great! The whole family loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariska
Jacobsbaai Serenity
Janine, thank you. You and your beautiful family are always welcome back. Serenity Jacobsbaai.

Michaela J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gorgeous, highly recommend. This place was absolutely beautiful, the location is perfect, it's a short walk away from the beach, it's quiet and perfect for resetting and resting your mind and body. The house is equipped with everything you need and everything you didn't think you needed. Returning is the only option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariska
Jacobsbaai Serenity
The family are beautiful. You are welcome back any day! Thank you. Regards, Mariska.

Anchia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Perfekte naweek huisie! Ons het so lekker gebly in Jacobsbaai Serenity. Mariska het ons baie vriendelik verwelkom en die huisie het alles en meer gehad wat ons nodig gehad het vir die naweek. Die huis is baie skoon en netjies. Beveel hom sterk aan vir jou volgende wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariska
Jacobsbaai Serenity
Anchia, baie dankie. Dit was n voorreg en plesier om julle te ontvang! Julle is altyd welkom by Serenity Jacobsbaai. Groete Mariska

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeuland-singel 6, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52b11b1d167f8b0b54ef07045764c63df66adcb34ff50c7b91e0708e5a68230bf6e4e85aa7da31921ca588fa1a7fff7b5747?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 6 Meeuland Crescent Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.9694026 17.8885398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang