Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacobsbaai Serenity

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeuland-singel 6, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jacobsbaai Serenity is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in die skilderagtige kusdorpie Jacobsbaai geleë is, ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die grondvloer geleë en is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers is op die boonste verdieping geleë. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, ysmasjien, koeldrankmasjien en 'n yskas-vrieskas. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n binnenshuise kaggel, asook 'n platskerm-slim-TV met Netflix- en YouTube-kanale. Toegang tot gratis WiFi word ook verskaf.

Boonop het die huis 'n omheinde vermaakarea met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die ligging van hierdie eiendom is naby gewilde strande en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Jacobsbaai Serenity
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Meeuland-singel 6, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jacobsbaai Serenity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeuland-singel 6, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52b11b1d167f8b0b54ef07045764c63df66adcb34ff50c7b91e0708e5a68230bf6e4e85aa7da31921ca588fa1a7fff7b5747?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 6 Meeuland Crescent Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.9694026 17.8885398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang