Jacobsdal Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sareen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Rian F - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelik en luuks.
Jacobsdal Inn se terugvoer
Wow, baie dankie Rian vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Hoop ons sien julle gou weer. Sareen en Jacobsdal Inn Span
Toinette V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Jacobsdal Inn se terugvoer
Hi Toinette
Baie dankie dat jy ons gekies het om te oornag. Dit was lekker om jou te ontvang.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Jacobsdal Inn Span
Hennie B - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend en goeie diens!
Jacobsdal Inn se terugvoer
Hennie, baie dankie dat jul by ons oornag het. Dit was n voorreg om julle te ontvang.
Dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle gou weer.
Jacobsdal INN
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bouwstraat 25, Jacobsdal, 8701, Vrystaat