Jacobsdal Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sareen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Noah Israel B - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstaande.
Jacobsdal Inn se terugvoer
Noah, so baie dankie dat julle ons gekies het om te oornag. Julle is heerlike gaste om te ontvang. Kom kuier sommer gou weer. Dankie vir die mooi resensie. Vriendelike groete, Sareen en die Jacobsdal Inn-span
Rian F - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelik en luuks.
Jacobsdal Inn se terugvoer
Wow, baie dankie Rian vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Hoop ons sien julle gou weer. Sareen en Jacobsdal Inn Span
Toinette V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Jacobsdal Inn se terugvoer
Hi Toinette
Baie dankie dat jy ons gekies het om te oornag. Dit was lekker om jou te ontvang.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Jacobsdal Inn Span
Hennie B - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend en goeie diens!
Jacobsdal Inn se terugvoer
Hennie, baie dankie dat jul by ons oornag het. Dit was n voorreg om julle te ontvang.
Dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle gou weer.
Jacobsdal INN
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bouwstraat 25, Jacobsdal, 8701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang