Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacobsdal Inn

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Noah Israel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstaande. Baie lekker geslaap en sal die plek altyd aanbeveel aan ander mense. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Noah, so baie dankie dat julle ons gekies het om te oornag. Julle is heerlike gaste om te ontvang. Kom kuier sommer gou weer. Dankie vir die mooi resensie. Vriendelike groete, Sareen en die Jacobsdal Inn-span

Rian F
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Vriendelik en luuks. Ek kan Jacobsdal Inn regtig aanbeveel. Die plek is ten minste 4 sterre in my opinie. Dit is die vriendelikste mense nog ooit wat daar werk. Die kamers is luuks en die kos is fantasties. In terme van prys dink ek dis regtig uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Wow, baie dankie Rian vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer. Sareen en Jacobsdal Inn Span

Toinette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Heerlik! Ek het vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Hi Toinette Baie dankie dat jy ons gekies het om te oornag. Dit was lekker om jou te ontvang. Ons hoop om jou gou weer te sien. Jacobsdal Inn Span

Hennie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Uitstekend en goeie diens! Jacobsdal Inn is uitstekende oornagverblyf. Van die in-check tot uit-check was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Hennie, baie dankie dat jul by ons oornag het. Dit was n voorreg om julle te ontvang. Dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle gou weer. Jacobsdal INN

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sareen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bouwstraat 25, Jacobsdal, 8701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5562874ab7e250907dc7f1b2759485337f5f536f63ebc631413fdcf3050a7c068e6b1b35ecf9e002931f9d6ae942eab6f617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 25 Bouw Street Jacobsdal 8701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.129883778908 24.77314142209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang