Jacobsdal Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bouwstraat 25, Jacobsdal, 8701, Vrystaat
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hierdie stylvolle Boetiekhotel, geleë in die hartjie van Jacobsdal, bied gaste gesofistikeerde oornagverblyf met lieflike Noord-Kaapse sonsondergange. Hierdie boetiekhotel is sowat 58 km vanaf Kimberley op die N12 geleë en is ideaal vir sakereisigers, paartjies en gesinne.
Jacobsdal Inn bied 9 Standaard Dubbel Deluxe Kamers en 1 Gesinskamer. Die dubbelkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die gesinskamer is ingerig met 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Al die beddens is toegerus met kwaliteit linne, en elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder het elke kamer ook 'n platskerm-TV, 'n yskassie, 'n persoonlike kluis, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die hotel het 'n konferensiefasiliteit, en 'n kroeg, en spog met 'n lieflike restaurant wat heerlike plaaslike en tradisionele disse inheems aan die Noord-Kaap bedien. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sareen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bouwstraat 25, Jacobsdal, 8701, Vrystaat
- Gaste dink Jacobsdal Inn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bouwstraat 25, Jacobsdal, 8701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang