Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacques' Container Stay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Jacques' Container Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gerrit S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Waarde vir geld en einaar is baie hulpvaardig en vriendelik.

Baie lekker gebly en dit geniet.

Cassie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie V

Dit was die perfekte plek wat ek kon kry vir 2 nagte.

Ek het fantasties gebly by Jacques' Container Stay. Die plek is ruim en 'n mens dink dat die plek klein en nou gaan wees. Dit is 'n heerlike stil omgewing. Dit is naby hospitale, 'n winkelsentrum en skole. So naby aan alles. Wat egter uitstekend was, was die gasvryheid, die pragtige eienaars en die skoon woonstel. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan as ek Pretoria toe moet gaan vir seminare ens. Ek het 'n heerlike warm stort gehad en regtig lekker geslaap. Dit was afgesonder en eenkant - dus baie privaatheid. Ek beveel hierdie plekkie absoluut aan. Dankie Jacques en Zaunelle.

Morne P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne P

Gemaklik en gerieflik.

Sentraal geleë en gerieflik om by restaurante en kettingwinkels uit te kom.

Jacques' Container Stay se terugvoer

Baie dankie dat jy by ons kom bly het Morne.

Ek hoop om jou weer te sien en weer lekker te gesels.

Sterkte met die water toevoer vir die magdom beeste, skape en varke op die plaas.

Goedgaan

Jacques' Container Stay
Monika N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika N

Huis weg van die huis af.

Gasvryheid, baie, baie netjies, perfek vir 1 persoon, regtig waarde vir geld. Perfek geleë, sal dit waarlik aanraai.

Sanita C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanita C

Netjies, goed ingerig, vriendelike ontvangs.

Goed ingerigte eenheid. Uitstekende ligging. Privaatheid is wel 'n probleem, aangesien die verblyf teenaan 'n baie besige deurpad is, met stopstraat, en daar nie voldoende voorsiening gemaak is ten opsigte van gordyne nie. Veral saans voel mens uiters blootgestel.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dickenson-laan 1312, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b2834c2c9f29d681bef387227166d89d49968f8b5d2fd78a5d89f8e17cb7ebddd5f525c18b853b26f9742433569af43c6f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 1) 5 5 1 5 1312 Dickenson Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.700818519427 28.255567632746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang