Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clanwilliam Dam House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Carme S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike ruim huis. Heerlike ruim huis met baie om te doen vir tieners. Sonja is altyd beskikbaar en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam House
Baie dankie Carme, is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Elize V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Ons het heerlik gekuier. Die binnenshuise Jacuzzi was 'n wenner. Die hoofslaapkamer se bed is te laag. Gesukkel om op te staan. Benodig ook hang- en uitpakplek in die derde vertrek. Verder het ons heerlik gekuier. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherelene C
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Amazing. Sonja is an absolute sweetheart and the place is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam House
Thank you Cherelene, I am glad you enjoyed your stay.

Mary J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

I enjoyed being there. The house was big enough for my family. What I like the best is that there were enough toilets in the house and another in a separate entrance. I would recommend it the house to anyone if you want to be together and just relax. The jacuzzi was fantastic we had a ball in it. I'm not sorry I chose the Clanwilliam Dam Jacuzzi house for a getaway with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam House
So glad you enjoyed your stay and hope you will be back soon.

Daleen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Gasvry ontvang en heerlik gekuier. Die huis is baie gerieflik behalwe vir behoefte vir hangplek en twee enkelkamers, asook vir handdoeke. Jacuzzi was ongelooflik lekker en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2023

Groot pret, vir ons groot groep. Ons het as 3 gesinne die Paasnaweek by Clanwilliam Dam Jacuzzi House gekuier. Die huis was ruim genoeg vir ons almal, die seuns het hul privaatheid bo in die "loft" kamer geniet, en ons het lekker gekuier buite en binne. Pizza-oond was 'n bederf, en die klein kinders het die Jacuzzi vreeslik geniet. Parkering was veilig, en die tafeltennis 'n ekstra bederf. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het, netjiese plek, ruim en mooi uitsig. Dankie Sonja vir jou gasvryheid. Ons sien jul graag weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam House
So bly julle het die naweek geniet en die huis was gerieflik. Hoop om julle gou weer te sien.

Raziah M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2023

It was lovely. We did not expect what we got. It was definitely worth the amount we paid. I loved that it was so spacious. Would definitely recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Clanwilliam Dam Jacuzzi House is really great value for money. Sonja is friendly and very welcoming. The house is as advertised. It is clean and well looked after. I would like to add that you will have to travel on a gravel road for about 1 km before reaching your destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Exceeded expectations. This house is fabulous and the host was great. This house far exceeded our expectations. It's spacious, comfortable and well kitted out. We'll definitely book this house again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Clanwilliam Dam House
Thank you Natalie ! I am so glad you enjoyed your stay and hope you will visit again in the near future.

Carin A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Dit was waarde vir geld. Baie netjies en kon alles geniet asook die jacuzzie. Ek sal dit aanbeveel aan enige persoon oud en jonk. Dit is baie netjies. Dit is definitief waarde vir geld. Ek sal weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA711f45da562836239bdec4735c74f10d48e1bb61e91edf20d61b935741ed782c197e83798c2fee5319be5dfbb4c90bddb6e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Hennie du Plessis Close Crystal Waters 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.199892172976 18.89171651468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang