Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clanwilliam Dam House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Clanwilliam Dam House is 'n pragtige huis in Crystal Waters, 'n privaat ontwikkeling met 'n uitsig oor die Clanwilliamdam.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 4 slaapkamers in die huis en 'n buitewoonstel vir 2 gaste teen 'n ekstra koste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en 2 enkelbeddens in die derde en vierde slaapkamers. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en daar is ook 'n aparte gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n ruim kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die leefarea is knus met gemaklike sitplek en 'n slim TV. Gaste kan hulle eie besonderhede gebruik om DStv te kyk. Daar is ook 'n ruim eetarea en 'n Jacuzzi. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Die verblyf bied 'n lekker lapa buite met 'n pizza-oond. Daar is ook 'n pooltafel en tafeltennis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Carme S
Gesin met tieners
5.0
Heerlike ruim huis. Heerlike ruim huis met baie om te doen vir tieners. Sonja is altyd beskikbaar en baie behulpsaam.
Jul 2024
Elize V
5.0
Ons het heerlik gekuier. Die binnenshuise Jacuzzi was 'n wenner. Die hoofslaapkamer se bed is te laag. Gesukkel om op te staan. Benodig ook hang- en u...
Sien meer
Aug 2023
Cherelene C
5.0
Amazing. Sonja is an absolute sweetheart and the place is amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Mary J
Gesin met tieners
4.8
I enjoyed being there. The house was big enough for my family. What I like the best is that there were enough toilets in the house and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Daleen G
Saam met lewensmaat
4.6
Gasvry ontvang en heerlik gekuier. Die huis is baie gerieflik behalwe vir behoefte vir hangplek en twee enkelkamers, asook vir handdoeke. Jacuzzi was ...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hennie du Plessis-keeromstraat, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clanwilliam Dam House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA711f45da562836239bdec4735c74f10d48e1bb61e91edf20d61b935741ed782c197e83798c2fee5319be5dfbb4c90bddb6e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Hennie du Plessis Close Crystal Waters 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.199892172976 18.89171651468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang