Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clanwilliam Dam House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hierdie pragtige gesinshuis bied verblyf in Crystal Waters, 'n privaat ontwikkeling wat oor die Clanwilliamdam uitkyk.

Clanwilliam Dam House het 'n kapasiteit van 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 4 kamers in die huis en 'n buitewoonstel wat 2 ekstra gaste teen 'n ekstra koste kan akkommodeer. Die hoofkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die derde en die vierde slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die huis het ook 'n aparte toilet vir gaste om van gebruik te maak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor 'n ruim kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die leefarea is knus met gemaklike sitplek en 'n slim-TV vir jou om by jou eie DStv-rekening aan te meld. Daar is 'n ruim eetarea en 'n Jacuzzi. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Die eiendom bied 'n lekker buite-Lapa-area met 'n pizza-oond. Daar is ook 'n pooltafel en tafeltennis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Clanwilliam Dam House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hennie du Plessis-keeromstraat, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clanwilliam Dam House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA711f45da562836239bdec4735c74f10d48e1bb61e91edf20d61b935741ed782c197e83798c2fee5319be5dfbb4c90bddb6e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Hennie du Plessis Close Crystal Waters 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.199892172976 18.89171651468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang