Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jade

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jade-singel 19, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dié dubbelverdiepinghuis is in Langebaan geleë en bied 'n uitstekende basis vir gaste om die bekende kusdorpie te verken, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Alle slaapkamers en badkamers is bo geleë.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, wasmasjien, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Hierdie area strek verder tot in die vermaakarea met 'n binnebraai en etenstafel met stoele. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lydia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Jade-singel 19, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jade het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jade-singel 19, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aaeb792ec1bb7289037fce1ca2f57c3429481d7e5eea5c42dbf6aef92771fca609c09ba7927f24d0721b7bb04e3c0c26042?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 19 Jade Crescent Villa Diamante 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0816439 18.0417872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang