Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 11

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Roelia M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gemaklike verblyf met 'n ongelooflike uitsig oor die see. Ons het vreeslik lekker gebly, die woonstel is perfek, die uitsig is ongelooflik. Dit het alles wat jy nodig het en is naby alles. Die gasheer is altyd beskikbaar en ongelooflik vriendelik. Die pragtigste sonsopkoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Ek is regtig bly dat julle als geniet het. Julle is welkom om enige tyd terug te kom. Sterkte vir die nuwe jaar.

David B
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Enjoyed our stay at Jakaranda 11! We will be back. Awesome view of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Thank you, David. You and your family are wonderful guests. All the best.

Elzeth M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Rustige wegbreek weg van die stadslawaai! Baie dankie aan die Michael dat ons die tydtjie in hulle woonstel kon bly. Die plek is skoon, netjies en dit is asemrowend mooi. Sal enige tyd weer Jakaranda 11 boek en sal dit voorstel vir 'n klein gesin wat wil wegbreek van die stadslewe se gejaag. Kinders is veilig en jy kan hulle dophou op die klimraam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker gebly, sal weer die plekke besoek. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig. Goeie ligging, baie stil en rustig, stapafstand na strand. Veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Baie dankie, Adel. Ek is bly dat julle dit geniet het. Goed gaan.

Charlotte J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Asemrowend Ons het heerlike gekuier by die vakansie huisie. Wifi en volle DStv. Alles wat nodig is. Naby aan alles. Ek Sal defnitief weer daar vakansie gaan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Baie dankie, Charlotte. Julle is welkom om enige tyd terug te kom. Als van die beste.

Miche M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

An amazing place to take children and safe. The flat was so nice and spacious as well as the play area, we had an amazing time at Jakaranda 11 and would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
I am really glad that you and your family enjoyed your holiday. All the best.

Angelque B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2023

Baie lekker. Die plekkie is regtig baie mooi en het alles wat jy nodig het. Ek sal dit beslis aanbeveel vir mense. Die wassery op die perseel maak dit baie maklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlik gekuier sal dit sterk aanbeveel. Baie skoon goed toegeruste woonstel. Volle dstv en wifi. Eienaar baie hulpvaardig. Sal verseker weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Waardeur dit baie, Chris. Julle is altyd welkom om n vakansie daar deur te bring. Als van die beste.

Christi P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Was heerlik! Netjies, puik ligging en uitsig. Strand loop afstand. Baie dankie aan Micheal en kie wat beskikbaar was vir navrae!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Jakaranda 11
Baie dankie, Christi. Julle was wonderlike gaaste. Julle is altyd welkom om terug te kom. Alles van die beste.

Arno K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ongelooflik lekker. Ons het lekker geslaap. Lekker gekuier. Diens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 2, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde9a9b7cec6d0f510ce487588d8c99af61a4c11d595b5d2039d3939fb0f0a7ef391e580e4edcb0aa0506372c47b6047ce0e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Jakaranda Holiday Flats 11 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838241281132 30.394548475742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang