Jakaranda 11
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Roelia M - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklike verblyf met 'n ongelooflike uitsig oor die see.
Jakaranda 11 se terugvoer
Ek is regtig bly dat julle als geniet het. Julle is welkom om enige tyd terug te kom. Sterkte vir die nuwe jaar.
David B - Jul 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay at Jakaranda 11! We will be back.
Jakaranda 11 se terugvoer
Thank you, David. You and your family are wonderful guests. All the best.
Elzeth M - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek weg van die stadslawaai!
Adel O - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, sal weer die plekke besoek. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig.
Jakaranda 11 se terugvoer
Baie dankie, Adel. Ek is bly dat julle dit geniet het. Goed gaan.
Charlotte J - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowend
Jakaranda 11 se terugvoer
Baie dankie, Charlotte. Julle is welkom om enige tyd terug te kom.
Als van die beste.
Miche M - Jan 2023
Algehele gradering
An amazing place to take children and safe.
Jakaranda 11 se terugvoer
I am really glad that you and your family enjoyed your holiday. All the best.
Angelque B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Chris F - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier sal dit sterk aanbeveel.
Jakaranda 11 se terugvoer
Waardeur dit baie, Chris.
Julle is altyd welkom om n vakansie daar deur te bring.
Als van die beste.
Christi P - Okt 2022
Algehele gradering
Was heerlik!
Jakaranda 11 se terugvoer
Baie dankie, Christi. Julle was wonderlike gaaste. Julle is altyd welkom om terug te kom.
Alles van die beste.
Arno K - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Suzette R - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was lieflik.
Jakaranda 11 se terugvoer
Baie dankie, Suzette. Ek is bly dat julle dit geniet het.
Alles van die beste!
David B - Jul 2022
Algehele gradering
My family and I thoroughly enjoyed our stay at Jakaranda 11. The flat is well-equipped, with a stunning view of the ocean. We will be back!
Jakaranda 11 se terugvoer
Thank you very much, David. You and your family were lovely guests who really looked after the place. You are welcome to come back any time.
All the best.
Johan B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangename woning.
Savaki C - Apr 2022
Algehele gradering
Stayed a couple of days extra, owner is a very nice guy, enjoyed the stay a lot.
Jakaranda 11 se terugvoer
Thank you for the positive feedback. You were really great guests, and always welcome to return.
All the best.
Martin L - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rustig gekuier en see-uitsig geniet.
Jakaranda 11 se terugvoer
Dankie, hoop om gou weer van julle te hoor.
Jan D - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 'n baie lekker, smaakvolle verblyf.
Bianca R - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasmagories.
Jakaranda 11 se terugvoer
Ek is bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Ons gaan gereeld af om alles in tip-top kondisie te hou. Die ou stoof word vervang met 'n ceramic glass plate sodra ek weer af ry.
Marnus E - Jul 2021
Algehele gradering
Jy voel regtig tuis daar en die uitsig is verby fantasties.
Jakaranda 11 se terugvoer
Ek is bly om te hoor dat julle dit geniet het.
Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Andries Frederick H - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier by die see, het gevoel soos ons huis weg van ons huis!
Lees meerJakaranda 11 se terugvoer
Ek is skoon opgewonde oor jul goeie ervaring en ek is bly om te hoor dat jul dit geniet het. Mooi bly, tot volgende keer.
Ilze V - Jun 2021
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
Lees meerJakaranda 11 se terugvoer
Dit is great om te hoor dat julle die woonstel en jul vakansie geniet het.
Groete, Pierre
Adriaan P - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie mooi.
Jakaranda 11 se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoer, die bed is vervang. Hoop om julle gou weer te sien.
Wayne H - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Jakaranda 11 se terugvoer
Sjoe, baie dankie vir die wonderlike terugvoer!!
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete en seënwense
Pierre
Marget S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie, als wat jy kan benodig.
Jakaranda 11 se terugvoer
Ek is bly om te hoor dat julle die woonstel geniet het.
Dankie vir die terugvoer.
Laat gerus weet hoe die diens verbeter kan word.
Amand V - Mei 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Familie het dit geniet.
Jakaranda 11 se terugvoer
Baie bly om te hoor dat julle dit geniet het. Dankie vir die terugvoer, daar is nuwe gordyne, nuwe sitkamer banke, bed en kopstuk - sien gerus die nuwe fotos. Hoop om julle gou weer te sien.
Sanet B - Okt 2021
Algehele gradering
What a wonderful place to stay. Close to the beach and shops. This place is a little gem. Will definitely go back there again.
Jakaranda 11 se terugvoer
Fantastiese nuus - ek is bly dat julle dit geniet het.
Cobe P - Mrt 2021
Algehele gradering
Nice little place
Lees meerJakaranda 11 se terugvoer
Dankie vir die terugvoer en jammer om te hoor dat julle nie dieselfde onderving as vorige gaste gehad het nie. Die netheid is met die skoonmaakdiens opgeneem. Die meubels met permanente vlekke op, sal vervang word. Die nuwe bed sal ook vervang word.
Petro V - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties. Kos vir die siel.
Jakaranda 11 se terugvoer
Ek is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.
Wilma V - Okt 2020
Algehele gradering
Uitsig, uitsig, uitsig!
Jakaranda 11 se terugvoer
Ek waardeer jou positiewe terugvoer, hoop om julle weer te sien.
Sumaya C - Okt 2020
Algehele gradering
Our stay was comfortable and enjoyable. First place I found that is very clean.
Jakaranda 11 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is baie bly om te hoor dat julle die verblyf en vakansie geniet het.
Andre O - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi skoon woonstel wat puik toegerus is.
Lees meerJakaranda 11 se terugvoer
Baie dankie vir jou breedvoerige en positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle dit geniet het. Mooi loop.
Garnet John A - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en 'n lieflike woonstel.
Jakaranda 11 se terugvoer
Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona-boulevard 2, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang