Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 12

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Jakaranda 12
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melanie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Fantastiese plekkie, skoon en netjies naby die see.

Jakaranda 12 is absoluut skitterend geleë, met 'n kort stappie strand toe. 'n Lieflike uitsig oor die see met die mooiste sonopkoms in die oggende. Die plekkie het alles wat mens nodig het. Ons het dit ontsettend baie geniet.

Chantel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B

Perfect family getaway.

Location was perfect for a family. Very close to the beach, beautiful view and safe.

Debbie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Fantastic!

Absolutely awesome! We saw whales and dolphins from the balcony.

Ella N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella N

Dit is 'n baie oulike plekkie met alles wat mens nodig het. Die enigste probleem is die beddens wat nie baie gemaklik is nie so slaap was nie elke dag van goeie gehalte nie.

Dit is 'n baie oulike plekkie met alles wat mens nodig het. Die enigste probleem is die beddens wat nie baie gemaklik is nie so slaap was nie elke dag van goeie gehalte nie, hulle kan gerus daaraan dink om beter kwaliteit matrasse aan te skaf. Ek sal beslis weer van die eenheid gebruik maak.

Zoe W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe W

Amazing.

It was lovely, the sea views from the balcony, the area, it's awesome.

Gerald V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald V

Very enjoyable, will definitely book again.

Very neat and clean and safe and also well situated with an excellent view.

Hannetjie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie K

Heeeerlik gerus. Baie dankie.

Pragtige woonstel met lieflike see-uitsig. Báie netjies en skoon. Kraakvars linne. Sal graag wil sien dat daar voorsiening gemaak word vir ligte tydens load shedding. Sal definitief Jakaranda 12 aanbeveel en selfs self weer daar gaan kuier. Baie dankie.

Magda P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Baie mooi uitsig en rustig.

Dankie vir 'n skoon eenheid.

Belinda C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C

Ongelooflik lekker.

Baie lekker wegbreek gehad, kan nie wag vir volgende jaar nie.

Rina N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina N

'n Fantastiese uitsig oor die see en klipgooi van Uvango strand.

Stil en rustig met als wat jy nodig het. Goed toegeruste eenheid met vrede vir jou siel.

Shireen R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen R

We had a wonderful time, place was in an excellent location, great sea views.

Just a few things to improve on. The kitchen door needs attention, locks are not in 100% condition.

Isabel C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel C

Dis pragtig, fantastiese view, als was perfek.

Baie dankie vir julle goeie diens met die bed se vervanging. Als was puik.

Trudie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K

Baie goed geleë. Netjies.

Daar was paar goedjies wat nie reg was nie maar anders heerlik. Sal weer gaan. Dit is baie sentraal geleë. En ons was veilig. Dis net jammer dat daar nie regtig goeie wegneemeetplekke was nie, veral met die load shedding. Maar ons sal weer gaan.

Jan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Netjiese woonstel met 'n pragtige uitsig en is goed geleë.

Sien sterre.

Mariska H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H

Rustigheid.

Ons het baie lekker gebly by Jakaranda 12. Sal vir seker vir enige iemand aanbeveel. Regte ligging, kan heeltyd die see sien en hoor. Maklike toegang tot die see en 'n lekker balkon om rustig te sit en kuier.

Waldo S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo S

'n Ongelooflike wegbreek.

'n Oomblik om weg te breek van die buitelewe en bekommernisse. Waar 'n mens kan leef vir nou en wat saak maak. Saam te lag en belewenisse kan saam deel. Om 'n ervaring saam te beleef met die golwe in die agtergrond. Dit was nie ons laaste keer nie. Sien jul gou weer.

Johanrie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johanrie H

Ons het lekker gekuier.

Daar is gesê geen diere en daar was mense onder ons met 'n hondjie wat heeltyd geblaf het en op die gras gemors het. Met klein kindertjies is dit onaanvaarbaar. Die ketel was vol miere en gemuf. Die stoofplate was vreeslik vuil gewees. Waaiers het nie lekker gewerk nie.

Claudette S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette S

Enjoyable, perfect, fantastic sea view.

Sea view from the balcony is spectacular, dolphins playing and whales splashing.

Belinda C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C

Uit die boonste rakke.

Dit 'n baie mooi plek. Skoon netjies en gerieflik. Sal ons volgende vakansie weer daar bespreek.

Monya A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monya A

Lekker woonstel.

Ek sal beslis Jacaranda 12 aanbeveel vir 'n gesin met klein kindertjies. die klimraam en lekker grasperk is 'n definitiewe bonus. Die kombuis is toegerus met die nodigste, ons het nie iets kort gekom tydens ons verblyf daar nie. Ons het wel bietjie gesukkel om die regte loadshedding schedule te kry, alhoewel die groep en area op die kantoordeur staan en die oondplate was moeilik om agter te kom watter plaat sit waar aan, aangesien die aanduiers nie meer sigbaar is nie. Maar oor die algemeen het die woonstel my verwagting oortref, dis netjies en lekker ruim.

Marlane B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlane B

Ongelooflik.

Asemrowende uitsig met walvisse daagliks te sien.

Monique V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

The stay was perfect. Close to shops and beach stone throw away.

The viewing from the balcony we saw dolphins and whales up close. Unit very clean. Complex is safe with a very friendly caretaker.

Soreta L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soreta L

Baie lekker gewees!

Ons beplan al ons volgende vakansie by Jakaranda 12!

Nico J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J

Baie lekker en naby die strand.

Die woonstel is lekker ruim en naby die strand.

Phillip N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip N

Ons en die kinders het dit regtig baie geniet en sal beslis weer hier kom bly.

Baie lekker verblyf en die 3 waaiers in die woonstel was baie handig met die hitte.

Garnet John A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garnet John A

Lekker gebly.

Ons het die blyplek baie geniet. Ons het al 'n hele paar keer daar tuisgegaan. Altyd lekker by Jakaranda. Daar is egter 'n paar dinge wat gepla het. Soos stoof wat aandag kort. Groter papborde sal waardeer word. Deure wat kan toemaak. Vir die prys, hoogs aan te beveel.

Alwyn C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn C

Rustige omgewing. Vir net 'n wegbreek beslis deur die moeite werd.

Pragtige sonsopkoms en uitsig oor die see beslis die moeite werd. Sal vir seker weer teruggaan.

Dawn R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn R

Baie gerieflik by die strand lekker gekuier.

Kan dalk net 'n dakkie voorstel by braai of 2. Met die reën kon mens nie braai.

Tersia V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Uitstekend.

Jakaranda 12 was 'n uitstekende plekkie. Kon nie 'n beter plek gekies het nie. Reg oor die see en baie gerieflik.

Garnet John A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garnet John A

Genotvolle verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die see view is pragtig. Daar is 'n paar dinge wat aandag kort, soos 'n kamerdeur wat nie kan toemaak nie. stoof kort definitief aandag. Ons het bedlampies en 'n matjie voor ons bed gemis. Die kombuis kan regtig doen met 'n paar nuwe papborde. Andersins heerlik gebly.

Frederick A J V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick A J V

Baie lekker plek by die see. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netjies plek baie sentraal. Het die plek baie geniet.

William D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William D

Gemaklik en veilig, vriendelike ontvangs.

Die woonstel is goed geleë, mooi see-uitsig vanaf balkon. Vriendelike ontvangs by die kantoor. Ons was spyt om te vertrek. Sal beslis weer kom kuier.

Hendrik D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik D

Pragtige see uitsig.

Die woonstel is reg oorkant die see wat wonderlik is. Daar is altyd 'n paar goed wat sal pla, maar hier was niks wat jou sal verhoed om 'n heerlike vakansie te geniet nie. Vir mense wat wil rus (ouer mense soos ons) is dit miskien net nie 'n goeie plan om in die skoolvakansie te gaan nie want dit is familieverblyf en die lawaai kan soms steurend wees. Maar ek sal definitief weer daar bly.

Marian B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marian B

Dit was 'n onvergeetlike tyd.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam..Ons sal enige tyd terug gaan.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gerhard J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Baie geniet.

Die eenheid is baie netjies en goed vir 'n klein gesin. Die ligging is uitstekend. Die see-uitsig is pragtig.

Kobus O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Baie rustig.

Skoon, netjies en bestuur baie bedagsaam.

Zelda H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H

Dit was heel rustig en aangenaam.

Ek sal definitief die verblyf aanbeveel. Mooi, netjiese, skoon eenheid en pragtige see-uitsig.

Johan E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Asemrowend.

Veiligheid, ligging, netheid was uitstekend.

Anton V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Lekker rustig en net soos die eienaar gesê het dit sal wees.

Geen klagtes. Plek was netjies en lekker gekuier.

Carl S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S

Skoon, netjiese vakansieverblyf teenaan die strand.

Skoon en moderne woonstel op die tweede verdieping van 'n kleinerige woonstelblok. Die woonstelblok is baie naby aan die strand en toegerus met genoeg eetgerei en toerusting vir 4 mense. Een onderdak-parkering. Moes self die kontakpersoon skakel om details oor sleutel, adres, ens. op te spoor maar het geen probleem gehad om toegang te kry nie.

Manie J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie J

Die eenheid is baie netjies en alles was gereed met aankoms.

Die eenheid is sentraal vir swem sowel as ander aktiwiteite soos hengel. Alles is in loopafstand vanaf woonstel en die verkeer is baie stil in daardie omgewing.

Melani M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melani M

Perfect holiday apartment.

Enjoyed our stay. Very close to beach. Great accommodation for young family. Will definitely visit again.

Yvonne F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne F

Lekker gebly, dankie.

Die verblyf was aangenaam en waarde vir geld. Stoof kort bietjie werk, maar dis nou maar die klimaat (plate geroes en vat lank om warm te word). Sal verblyf definitief aanbeveel.

Cherise M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise M

Uitstekend!

Ons het 'n baie lekker vakansie gehad. Die woonstel was perfek en ons kinders het die klein speelgrond geniet. Ons het amper elke dag strand toe geloop.

Garnet John A - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garnet John A

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly! Dit is goed geleë en baie naby Uvongo se strand. Die woonstel was skoon en netjies. Ons het 'n probleem met die stoof gehad, maar dit is baie gou uitgesorteer, Die ligte in die woonstel het egter aandag nodig. Dit is nogal flou en effens donker in die aand. Die vier stapelbeddens maak die spaarkamer baie donker. Ons kon ook nie die lekker bad gebruik nie want dit het 'n stukkende plek in gehad. Overall het ons die woonstel baie geniet. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Anna-marie F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie F

Ons tyd in Uvongo was fantasties.

Die week wat ons daar was het ons baie geniet die winkels en besienswaardighede was naby genoeg die sonsondergang en opkoms was wonderlik sal enige tyd weer by julle bespreek.

Melany V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melany V

Great stay!

Great stay, the best part was the apartment is in walking distance to Uvongo beach. Apartment is relatively well equipped and well furnished.

Maryna F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna F

Baie aangenaam.

Die verblyf was skoon, netjies en aangenaam om in tuis te gaan. Die groot voortuin en speelarea maak dit ook kindervriendelike vakansie-akkommodasie. Ek beveel werklik hierdie vakansieverblyf en omgewing aan.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakaranda Vakansiewoonstelle, H/v Shelvey en Lily Crona-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NzIyNTQyLTYxMjAtNDdhYi1hMDI4LWEwYWNiNDBmNDk1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 Jakaranda Holiday Flats Cnr Shelvey and Lily Crona Avenue 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838357443884 30.394376814365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang