Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 12

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Melanie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastiese plekkie, skoon en netjies naby die see. Jakaranda 12 is absoluut skitterend geleë, met 'n kort stappie strand toe. 'n Lieflike uitsig oor die see met die mooiste sonopkoms in die oggende. Die plekkie het alles wat mens nodig het. Ons het dit ontsettend baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfect family getaway. Location was perfect for a family. Very close to the beach, beautiful view and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastic! Absolutely awesome! We saw whales and dolphins from the balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Dit is 'n baie oulike plekkie met alles wat mens nodig het. Die enigste probleem is die beddens wat nie baie gemaklik is nie so slaap was nie elke dag van goeie gehalte nie. Dit is 'n baie oulike plekkie met alles wat mens nodig het. Die enigste probleem is die beddens wat nie baie gemaklik is nie so slaap was nie elke dag van goeie gehalte nie, hulle kan gerus daaraan dink om beter kwaliteit matrasse aan te skaf. Ek sal beslis weer van die eenheid gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoe W
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Amazing. It was lovely, the sea views from the balcony, the area, it's awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Very enjoyable, will definitely book again. Very neat and clean and safe and also well situated with an excellent view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heeeerlik gerus. Baie dankie. Pragtige woonstel met lieflike see-uitsig. Báie netjies en skoon. Kraakvars linne. Sal graag wil sien dat daar voorsiening gemaak word vir ligte tydens load shedding. Sal definitief Jakaranda 12 aanbeveel en selfs self weer daar gaan kuier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie mooi uitsig en rustig. Dankie vir 'n skoon eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Ongelooflik lekker. Baie lekker wegbreek gehad, kan nie wag vir volgende jaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

'n Fantastiese uitsig oor die see en klipgooi van Uvango strand. Stil en rustig met als wat jy nodig het. Goed toegeruste eenheid met vrede vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakaranda Vakansiewoonstelle, H/v Shelvey en Lily Crona-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NzIyNTQyLTYxMjAtNDdhYi1hMDI4LWEwYWNiNDBmNDk1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 Jakaranda Holiday Flats Cnr Shelvey and Lily Crona Avenue 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838357443884 30.394376814365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang