Jakaranda 12
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Melanie S - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastiese plekkie, skoon en netjies naby die see.
Chantel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect family getaway.
Debbie D - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic!
Ella N - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is 'n baie oulike plekkie met alles wat mens nodig het. Die enigste probleem is die beddens wat nie baie gemaklik is nie so slaap was nie elke dag van goeie gehalte nie.
Zoe W - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing.
Gerald V - Jun 2023
Algehele gradering
Very enjoyable, will definitely book again.
Hannetjie K - Mei 2023
Algehele gradering
Heeeerlik gerus. Baie dankie.
Magda P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en rustig.
Belinda C - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Rina N - Apr 2023
Algehele gradering
'n Fantastiese uitsig oor die see en klipgooi van Uvango strand.
Shireen R - Apr 2023
Algehele gradering
We had a wonderful time, place was in an excellent location, great sea views.
Isabel C - Mrt 2023
Algehele gradering
Dis pragtig, fantastiese view, als was perfek.
Trudie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë. Netjies.
Jan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiese woonstel met 'n pragtige uitsig en is goed geleë.
Mariska H - Feb 2023
Algehele gradering
Rustigheid.
Waldo S - Apr 2023
Algehele gradering
'n Ongelooflike wegbreek.
Johanrie H - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier.
Claudette S - Okt 2022
Algehele gradering
Enjoyable, perfect, fantastic sea view.
Belinda C - Okt 2022
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Monya A - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker woonstel.
Lees meerMarlane B - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Monique V - Jul 2022
Algehele gradering
The stay was perfect. Close to shops and beach stone throw away.
Soreta L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees!
Nico J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker en naby die strand.
Phillip N - Feb 2022
Algehele gradering
Ons en die kinders het dit regtig baie geniet en sal beslis weer hier kom bly.
Garnet John A - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Alwyn C - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing. Vir net 'n wegbreek beslis deur die moeite werd.
Dawn R - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik by die strand lekker gekuier.
Tersia V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Garnet John A - Aug 2021
Algehele gradering
Genotvolle verblyf.
Frederick A J V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek by die see. Sal beslis weer daar gaan kuier.
William D - Okt 2019
Algehele gradering
Gemaklik en veilig, vriendelike ontvangs.
Hendrik D - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige see uitsig.
Marian B - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike tyd.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Gerhard J - Des 2018
Algehele gradering
Baie geniet.
Kobus O - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Zelda H - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was heel rustig en aangenaam.
Johan E - Sep 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Anton V - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en net soos die eienaar gesê het dit sal wees.
Carl S - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon, netjiese vakansieverblyf teenaan die strand.
Manie J - Mei 2017
Algehele gradering
Die eenheid is baie netjies en alles was gereed met aankoms.
Melani M - Mei 2017
Algehele gradering
Perfect holiday apartment.
Yvonne F - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker gebly, dankie.
Cherise M - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Garnet John A - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerAnna-marie F - Des 2016
Algehele gradering
Ons tyd in Uvongo was fantasties.
Melany V - Jul 2016
Algehele gradering
Great stay!
Maryna F - Feb 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakaranda Vakansiewoonstelle, H/v Shelvey en Lily Crona-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang