Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 17

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Jakaranda 17
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Belinda V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Perfekte see uitsig, waarde vir geld!

Baie netjiese, huislike ruim woonstel, perfek gelee loopafstand van Uvongo strand. Pragtige uitsig op die kuslyn en baie see lewe te sien vanaf die stoep! Ons het 'n wonderlike tyd gehad saam met ons kinders en kleinkinders! Sal definitief weer gaan!

Anthony G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony G

Great place.

We had a great stay. I would just like to have access to WiFi next time for those few rainy days, but other than that we were very happy with the spot.

Athol T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athol T

Fantastic.

Lovely place to stay. Fabulous views of the ocean.

Matthew D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew D

Super place.

Absolutely stunning and relaxing. It was a great place to visit, and the children enjoyed it immensely. Will definitely be back.

Deonicia V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonicia V

Vakansie saam met my gesin.

Die woonstel het 'n baie mooi see-uitsig, het speelplek vir kinders onder op die gras. Dis gerieflik, netjies en veilig. Waarde vir geld!

Alta E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta E

Heerlik! So lekker gerus.

Vriendelike ontvangs. Woonstel mooi skoon en netjies. Baie veilig. Ons het heerlik gekuier en die see-uitsig baie geniet. Sal beslis weer terugkeer.

Johann H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Awesome!

Die plek was baie netjies en ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Amazing seaview en bitter goeie waarde vir wat jy betaal.

Brunhilda D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brunhilda D

Fantasmagories lekker.

Jakaranda 17 is regtig 'n lieflike woonstel om in te bly. Die see-uitsig vanaf die woonstel is fantasties, dis baie veilig en die kinders kan heerlik speel. Die woonstel het letterlik als in wat mens benodig, dis regtig "a home away from home". Dankie, ons het lekker gekuier.

Leandra A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra A

Baie rustig.

Ons het die woonstel baie geniet, dit is goed toegerus en baie mooi uitsig.

Garnet John A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garnet John A

Noisy but pleasant stay.

It was an enjoyable stay. A pity they didn't tell us that they are still doing maintenance on the building. They happened to be right outside at our flat. A banging, grinding and noise most of the day. To make matters worse, the neighbour also decided to upgrade his flat at the same time. He did apologize for the inconvenience. Needless to say, we tried to be in the street as much as possible.

Willie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Lekkerste lekker vakansie. Het lekker geslaap.

Net 'n lekker plek op 'n perfekte plek. Vir ons n huis weg van die huis af!

Tina V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Very neat and clean.

Very close to the beach and great play area for kids within the complex.

Elritia K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elritia K

Ons het baie lekker gebly by Jakaranda 17. Loopafstand van Uvongo se hoofstrand en ook die Pier.

Die woonstel is goed ingerig met als wat jy nodig mag kry. Baie netjies en oulik. Net 'n voorstel die die kussings is regtig nie goeie kwaliteit nie, as julle dit dalk kan vervang. Ons sal julle beslis Jakaranda 17 weer kom besoek!

Jakaranda 17 se terugvoer

Dankie dat jy laat weet het Elritia, ons sal definitief plan maak, baie jammer daaroor. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Jakaranda 17
Conrad S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad S

Pragtige uitsig en rustig.

Ons het dit weereens baie geniet en sal weer terug gaan.

Lizl L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl L

Rustig.

Ons het Jakaranda baie geniet. Stil en veilige kompleks. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief teruggaan.

Len M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len M

Louise was extremely helpful and friendly. Flat was fully equipped with everything you need.

Only 1 drawback, the complex did not have a pool.

Carolyn W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carolyn W

Convenient location.

The building is well-situated with a lovely view of the sea. There is a large lawn with a play area and 2 access gates (key or keypad - convenient when going to the beach). The apartment is comfortable. Cons: There is a long inventory that you have to check when you arrive and you have to pay R30/day extra for DSTV or take your own card - you get mailed about this after booking. Check-in is easy with a code for the gate and a key box next to the office. The microwave broke while we were there but the owner did find a microwave on loan by the next day.

Annelize V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize V

Very nice.

The parking was a little bit difficult to get into, but we would definitely go there again.

Lynette U - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette U

Enjoyed the stay.

I thoroughly enjoyed the stay at Jakaranda 17.

Salomie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie V

Baie lekker, ontspannend, verfrissend, pragtige uitsig.

Mense baie vriendelik in eetplekke en ander plekkies.

Rob M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob M

Fantastic!

Thank you very much for hosting us. We were up early every morning and we were spoilt with the most beautiful sunrise views and whale and dolphins. It was fantastic.

Lilian G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian G

Die uitsig is fantasties en die woonstel is baie skoon en gemaklik.

Die woonstel is binne loopafstand van die strand geleë en baie gerieflik ingerig. Ons het baie lekker gekuier en sal definitief weer teruggaan.

Elizabeth D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Ons kuier was baie lekker by Jakaranda 17.

Sal dit baie waardeer as daar 'n staanwaaier is, die dakwaaier help glad nie vir die hitte. Die strand daar is baie lekker, met hoofstrand wat net in die straat af is. Ons het dit baie geniet om in die aand op die balkon to sit en uitkyk op see. Lekker vakansieplek.

Jakaranda 17 se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet, ons hoop regtig ons sien julle weer.
Ons sal definitief kyk na 'n staanwaaier.

Jakaranda 17
Adelle F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adelle F

Baie naby die swemstrand en visvang-pier.

Die ligging is baie goed en jy hoef nie te ry om te gaan swem nie. Woonstel was goed en voldoen aan die nodige vereistes. Miskien net 'n voorstel om te kyk na die sitkamerstel se kussings en slaapbank. Kort dalk bietjie aandag, maar verder alles is goed.

Lizel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel V

Rustigheid, verkwik sommer mens se siel!

Was heerlik rustig, presies wat mens nodig het in 'n besige lewe soos vandag.

Riaan H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan H

Lekker gekuier.

Jacaranda was beslis waarde vir geld. Ons het ons paar dae geniet en sal beslis terug gaan! Daar was geen foute nie. Ek sou graag 'n losstaande waaier wou hê. Afdrooglappie en moontlik iets om die kastrolle mee skoon te skuur. 'n Sponsie sal dien. See uitsig van uit die kamer was so lekker!

David B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

We had an amazing stay at Jakaranda 17!

My family and I would like to thank the owners and Chimmonè for the prompt and friendly service we received. We had a relaxing holiday. The sunrises were breathtakingly beautiful.

Leon V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Dit was awesome, dankie.

Sal weer soontoe gaan, alles reg soos geadverteer, dankie. Die personeel was gaaf en behulpsaam.

Johan J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Dankie vir alles en julle hulp.

Dit was fantasties, dankie.

Lynette V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Fantasties.

Woonstel was netjies, waarde vir geld, sal baie beslis weer daar gaan rus.

Linda N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Jakaranda 17 is the best place for vacation/holidays, neat & clean, quiet with a great sea view.

See stars.

Belinda V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V

Pragtige huisie by die see!

Pragtige, skoon en netjiese woonstel met genoeg spasie en 'n asemrowende see uitsig! Ons het ons verblyf daar baie geniet en sal dit vir enige iemand kan aanbeveel. Baie dankie.

Lezelle K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelle K

Awesome.

Altyd 'n plesier om terug te gaan soontoe, omdat jy waarde vir geld kry en die ligging perfek is.

Suzanne S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

'n Rustige eenheid in 'n netjiese kompleks.

Dit is 'n goed toegerusde eenheid met als wat jy sal nodig kry. Die strand is werklik stapafstand, winkels vir brood en melk is nie eers 5 minute weg nie. Die enigste negatiewe punt vir my is die beperkte hoeveelheid kragpunte. Al wat jy moet saamneem is 'n baie lang verlengingskoord vir die kamers aangesien daar geen bereikbare kragpunte vir hare droogblaas, radio wekkers, skeermesse of selfoon chargers is nie. Mens moet al daai goed in die kombuis inplug.

Jakaranda 17 se terugvoer

Goeiedag Suzanne,

Verleng koorde is nie nodig nie. Daar is 'n kragpunt in die muur onder spieëlkas in hoofslaapkamer, en kragpunt onder die venster in 2de kamer. Jammer dat jy probleme ondervind het, ek hoop ons sien jou gou weer.

Groete en beste wense
Jakaranda 17

Jakaranda 17
Julien H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julien H

Uitstekend.

Alles was goed georganiseerd en so naby die hoofstrand, ons sal vir seker terugkeer. Baie dankie aan Louise die eienaar.

Maryke P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke P

Wonderlike plekkie met n uitstekende uitsig.

Dit was n wonderlike week vir ons gesin. Regtig veilig, loopafstand van die strand af en rustig. Ons sal definitief terug wees.

Danel B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel B

Ons wou nie huis toe nie.

Ons het ongelooflike lekker gebly, alles was daar wat ons nodig gehad het en dit is alles mooi skoon gewees toe ons aangekom het, ons is lewens lange kliënte van Jakaranda 17, ons wou glad nie terug huis toe nie.

Darrel N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrel N

Good value for money.

Very nice unit with beautiful views of the ocean however it could do with a air-con or at least working fans as the weather can really be hot and uncomfortable in the evenings.

Cecile E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile E

Ons het ons verblyf in Jakaranda 17 geniet.

Alhoewel dit 'n skoon en netjiese woonstel is, was dit die dag voor ons aankoms definitief nie skoongemaak nie. Vuilgoed was op die vloer in die gang en kombuis sigbaar en die bad was ook nie skoon nie. Aandag kan egter aan kas, stoof, oond (onderste gedeelte van die stoof was op vloer) en yskas se vriesgedeelte (laaie is stukkend en lanklaas ontvries) gegee word.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Yolindi P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolindi P

Elke sent werd.

Ons het baie lekker gebly, en sal die woonstel vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie vir die goeie diens en vinnige terugvoer op eposse.

Jacoba H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba H

Dit was 'n wonderlike vakansie.

Wonderlike see-uitsig, geleë naby swemstrand en die geleentheid gehad om dolfyne van die woonstel af te sien.

Erika E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika E

Wonderlik, fantasties, rustigheid.

Ontvangsdame en bediendes baie behulpsaam en vriendelik, nommer 1! Woonstel is gemaklik en baie goed ingerig en alles is tot jou beskikking. Ons kan net goeie insae van Jakaranda 17 lewer. Sal definitief weer 'n volgende keer daar wil bespreek. Eienares baie vriendelike mens. Dankie, dit was heerlik!

Conrad B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Ons het lekker gekuier.

Die plek is 'n redelike outydse woonstelgebou, maar binne is alles netjies en mooi. Almal is vriendelik en behulpsaam. Iets wat vreemd en ongerieflik was, was dat daar 'n beheptheid was dat skoonmakers nie skottelgoed mag was nie.

Bianca V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Baie netjies en perfekte uitsig.

Jakaranda 17 is op die regte plek geleë, loopafstand van Uvongo-strand en het 'n perfekte uitsig. Die woonstel self is baie modern en netjies. Dankie Jakaranda vir n lekker rus tydjie saam julle.

Marina H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H

Awesome!

Baie dankie. Dit was eersteklas. Julle sien ons weer. Dankie LekkeSlaap vir julle goeie kliëntediens, julle is tops.

Ria G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G

Baie gerieflike woonstel om in te ontspan.

Die diens was uitstaande. Die ligging van die woonstel is sentraal. Mens kon loop na die hoofstrand. Pragtige uitsig oor die see. Die woonstel is gerieflik ingerig en werklik ruim. Alles wat nodig is, is in die kombuis beskikbaar. Sal vir seker weer dié spesifieke woonstel huur.

Joulene T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joulene T

Dit was regtig baie lekker.

Dit was regtig baie lekker gewees. Sal enige tyd weer LekkeSlaap gebruik en sal verseker weer Uvongo toe gaan. Baie dankie.

Surita E - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita E

See-uitsig ongelooflik, en woonstel gerieflik en ruim.

Woonstel uiters veilig, gerieflik en ruim, met 'n wonderlike see uitsig. Sal aanbeveel vir enige persoon wat 'n ruskansie benodig.

Andre V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Fantasties!

Fantastiese plekkie, sal elke jaar weer teruggaan! Baie dankie.

Tobie M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie M

Dit was uitstekend!

Ons het dit baie geniet, dit was veilig en naby aan alles. Ek sal weer daar bespreek!

Lynn C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn C

We all loved and we will go back.

It was comfortable, great sea view and close to the beach and shops. Perfect.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrone Boulevard 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bd2932b5c6f8cdc91fd687d0be4a0b298d620ddcc5ecbe40461cee6cb516979aa6238da5848f0a19da78ce8ce61756c92e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 2 Lilliecrone Blvd Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838567799526 30.394333899021
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang