Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 17

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrone Boulevard 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jakaranda 17 is 'n pragtige woonstel wat direk op die see uitkyk. Die woonstel is op die tweede vloer van 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is binne stapafstand vanaf Uvongostrand.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n sitkamerarea en 'n moderne kombuis. Die een kamer het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met al die nodige kosmaakgeriewe en toebehore. Die gerieflike sitarea het 'n TV met DStv op versoek en boeke vir 'n rustige vakansie.

Die kompleks het 'n elektriese heining en toegang deur 'n hek. Verder beskik die kompleks oor 'n gemeenskaplike braaiplek, veilige onderdakparkeerplek en 'n klimraam vir die jongspan. Daar is sambrele en stoele by die ontvangs beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens en 'n wasgoeddiens is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Belinda V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte see uitsig, waarde vir geld! Baie netjiese, huislike ruim woonstel, perfek gelee loopafstand van Uvongo strand. Pragtige uitsig op die kuslyn...
Sien meer
Jun 2024
Anthony G
Gesin met tieners
5.0
Great place. We had a great stay. I would just like to have access to WiFi next time for those few rainy days, but other than that we w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Athol T
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. Lovely place to stay. Fabulous views of the ocean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Deonicia V
Gesin met klein kinders
5.0
Vakansie saam met my gesin. Die woonstel het 'n baie mooi see-uitsig, het speelplek vir kinders onder op die gras. Dis gerieflik, netjies en veilig. W...
Sien meer
Jul 2023
Alta E
5.0
Heerlik! So lekker gerus. Vriendelike ontvangs. Woonstel mooi skoon en netjies. Baie veilig. Ons het heerlik gekuier en die see-uitsig baie geniet. Sa...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lilliecrone Boulevard 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jakaranda 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrone Boulevard 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bd2932b5c6f8cdc91fd687d0be4a0b298d620ddcc5ecbe40461cee6cb516979aa6238da5848f0a19da78ce8ce61756c92e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 2 Lilliecrone Blvd Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838567799526 30.394333899021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang