Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan 2, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jakaranda 1 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n gedeeltelike see-uitsig geleë in 'n veilige kompleks in die kusgebied van Beacon Rocks en is ideaal geleë vir 'n gesinsvakansie aangesien dit stapafstand vanaf Uvongo-strand is.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot 'n patio en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met 'n enkelslaapbank, gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.

Buite die eenheid is daar 'n patio en gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braai-area. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek binne die kompleks.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Selvey-laan 2, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jakaranda 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-laan 2, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab6d462a7a5b5e73fe1fe635b878f6cec829c38c1ab861573545658aab2f34bf754da422ad0b337dd670c8ee12eb0b1878bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 Selvey Avenue Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8384126 30.3944152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang