Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda Holiday Flat 15

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Jakaranda Holiday Flat 15
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Justine M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine M

Fantasies.

Baie dankie vir die naweek se verblyf. Baie netjiese plek, en goed toegerus. Sal definitief weer gebruik en aanbeveel.

Debby V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby V

Waarde vir geld, gerieflik en skoon.

Ons was aangenaam verras. Die eenheid was skoon en netjies. Die eenheid is ten volle toegerus vanaf meer as wat nodig is in die kombuis, tot volledige strandstoele en sambrele. En dan natuurlik die Eskom situasie, van liggies tot en met 'n gasstofie wat dit maklik gemaak het tydens beurtkrag. Baie dankie, ons het dit baie geniet en sal weer by Jakaranda Holiday Flat 15 bly.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab35cde40ec2025bea4883321f70c462f78be3bd56b667fe4c9b25b6093cb1b5789981b23d73b70ae8ac2fe2d5b00e7ecf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Lilliecrona Boulevard Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -30.838281323632 30.394548871841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang