Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda Woonstel 8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Jakaranda Woonstel 8
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cila B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cila B

Heerlik gerus.

Baie dankie, dit was 'n heerlike vakansie. Die plek is rustig. Baie vriendelike personeel.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Ons is bly u het dit geniet, Cila.

Jakaranda Woonstel 8
Sunette P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette P

Rus en vrede.

Baie lekker, salig en rustig.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Ek is bly u het dit geniet, Sunette.

Jakaranda Woonstel 8
Andre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Waarde vir geld.

Veilig, skoon en waarde vir geld.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Dankie vir u goeie resensie, Andre. U is altyd weer welkom.

Jakaranda Woonstel 8
Gert S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Skoon, netjies, goed onderhou met vinnige diens.

Ons het die verblyf baie geniet.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Dankie vir u goeie resensie, Gert.

Jakaranda Woonstel 8
Difue Gerald M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Difue Gerald M

Nice stay.

Exciting and joyful. Place peaceful for outdoor braais with no interference. Really enjoyed myself.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay, Gerald.

Jakaranda Woonstel 8
Magda B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Magda B

Lekker, rustig en tevrede.

Het my ma van 69 gevat en ons het dit so geniet, rustig en 'n mooi ligging. Sal vir seker die gesin volgende keer vat. Lekker groot leefarea in die woonstel.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Magda,
Ek is bly u het dit geniet.
Groete
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Andre L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Sal dit weer wil gebruik.

Baie lekker gekuier.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Ons is bly jy het dit geniet, Andre.
Groete,
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Indran G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Indran G

The unit exceeded our expectations, was very safe, quiet and peaceful. Mr. Antonie was very helpful and professional in assisting. I will definitely be visiting again, and I will also be recommending Jakaranda#8 to our families and friends.

Excellent holiday destination.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Thank you very much for your nice words.
I am glad you enjoyed your stay, Indran.

Jakaranda Woonstel 8
Natasha M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Enjoyable.

Comfortable and close to the beach.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Thank you for your good review, Natasha.
Regards
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jacques M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Waarde vir geld vakansieplek, baie goed en sentraal geleë en ons kan dit regtig aanbeveel.

Onderdakparkering en veilig agter 'n hek. Loopafstand van die see en strand, en in 'n stil woonbuurt sonder geraas en baie karre. Naby die Shelly Mall en ander winkels en eetplekke. Ook goed geleë om die res van die Suidkus te verken. Eenheid is ruim en netjies, met groot kombuis en lekker groot stort. Heerlike stoepie en reg langs die braaiplekke. Kon glad nie die WiFi gebruik nie.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Dankie vir u goeie resensie Jacques. Jammer ons kon nie die Wi-Fi an die werk kry nie.
Groete
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Chrisna S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna S

Was baie lekker, geen klagtes nie.

Die skottelgoedwasser kort net, verder was die verblyf uit die boonste rakke.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Chrisna, Sal die skottelgoedwasser sout opful.
Groete
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Barbara K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Heerlik naby die see. Die woonbuurt is stil en is 'n verligting na 'n stad se geraas. Vriendelike personeel.

Eenheid skoon en netjies. Die kolganse is 'n bonus.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Barbara,
Ek is by u het goed gerus.
Groete
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Elize W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Vriendelike diens. Gasvry ontvang.

Ons het die tydjie wat ons gehad het so geniet. Dit was binne loopafstand vir my man om te gaan visvang. Ons kon die see op wind en reëndae ook geniet, selfs al was ons in die woonstel. Vir ons is dit lekker om die see te hoor, te kan sien en te kan ruik, want dan is jy mos by die see en dis presies wat ons gekry het. Wat ons ook baie beïndruk het, is dat daar voorsiening gemaak is vir loadshedding. Gas stofies en ligte. Die personeel is hulpvaardig en vriendelik en kom groet elke môre. Die tuin en braai-area als is skoon en netjies. Dis die skoonste braai-area wat ons nog gesien het. Elke dag is daar skoongemaak. Baie dankie Antonie weereens, ons kan regtig aanbeveel dat mense daar gaan kuier en vakansie geniet. Dis ook naby al die winkels.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Baie dankie Elize vir u mooi beskrywing.
Ek is baie bly u het dit geniet.
Groete, Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Pascal M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pascal M

Best value for money.

Woonstel 8 is a 2-bedroom, fully furnished self-catering flat within the Jakaranda triple-storey residential complex. Easy to locate from directions given by the owner. Close to amenities and the beaches. Great neighbourhood. The owner is very friendly and helpful.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Thank you Pascal. I am happy you enjoyed.

Jakaranda Woonstel 8
Marlene M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Puik diens van die webtuiste en eienaar van die plekkie. Baie behulpsaam en vriendelik. Vir seker sal ons weer daar bespreek, sonder enige twyfel. Dankie vir die gasvryheid.

Soos orals genoem was alles puik 10/10.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Dankie Marlene.
Dankie vir die kompliment. Ek is bly u het dit geniet.
Groete
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Nico V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie gerieflik, rustig en het lekker gerus het die wegbreek nodig gehad.

Omgewing is skoon en netjies en werkers verdien 'n pluimpie. Miskien kan 'n swembad oorweeg word.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Nico, baie dankie.
Ek is bly u het dit geniet.
Groete,
Antonie.

Jakaranda Woonstel 8
Marlize S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S

Gerieflik,ontspannend en rustige atmosfeer.

Stapafstand van swemstrand. Naby besighede en winkels.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Dankie Marlize vir u resensie.

Jakaranda Woonstel 8
Morne P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Waarde vir geld.

Waarde vir geld as jy nie 'n swembad nodig het nie, dit is die enigste klag wat ek kan gee, en sal sê dit is meer vir gesin met kinders.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer


Ons is bly ons kon u 'n goeie diens gee.

Jakaranda Woonstel 8
Alta B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta B

Dit was fantasties.

Dis gemaklik om toegang te kry na en van die strand. Gerieflik en baie rustig. As jy sonder voertuig is, kan jy nog maklik tot naaste winkelsentrum stap. Alhoewel styl opdraende, is dit 'n heerlike ontspannende stappie. Baie dankie vir die webtuiste vir 'n heerlike week. Ons het dit geniet.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Alta, ek is bly u het dit geniet. Groete, Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Sharon L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon L

It was good value for money.

The place was in a good condition.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Hi Sharon, we are glad your mother enjoyed her stay.

Jakaranda Woonstel 8
Natasha S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Heerlike, rustige vakansie.

Weereens het ons dit vreeslik geniet by Jakaranda 8. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel met kinders, ons het nie geweet van ons kinders nie. Jakaranda kan ons beslis volgende jaar weer verwag.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Ons is bly u het dit geniet.

Jakaranda Woonstel 8
Arno V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V

Ons het twee weke spandeer by Jakaranda Woonstel 8.

Baie dankie Antonie vir jou flink diens. Ons het die vakansie baie geniet. Die woonstel is baie netjies en lekker naby aan die strand. Ons sal enige tyd weer kom kuier.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Dankie Arno, vir jou terugvoer en goeie resensie.

Ons is bly u het dit geniet.
Groete
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Henrietta W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta W

Baie gerieflik, netjies, rustig en net wat ons nodig gehad het.

Grond gelyk en gerieflik om te gaan stap en ook na see te gaan.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Henrietta,
Ek is bly u het dit geniet. Dankie vir u goeie resensie.
Groete
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Lawrence Nnona M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence Nnona M

I will go back anytime. A very wonderful place. We enjoyed our stay!

Best place to be!

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Thank you for your support Lawrence,
You are welcome any time.
Regards
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Natasha S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Fantasties.

Ons vakansie by Jakaranda Woonstel 8 was nog die beste vakansie ooit. Ons het nie geweet van die kinders met al die maatjies en parkie nie, dus kon ons ook heerlik rus. Ons sal beslis weer volgende jaar vakansie kom hou. 'n Swembad sal die plek nog meer fantasties maak as wat dit is.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Dankie Natasha,
Dis goeie nuus dat u dit geniet het.

Groete
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Nerine B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine B

Goeie ligging en netjies.

Het lekker gebly en sal graag weer gaan.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Baie dankie Nerine, ons is bly alles was op standaard. Groete, Antonie.

Jakaranda Woonstel 8
Elaine V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Vriendelikheid!

Aangenaam en uitsonderlik! Antonie en sy span is ongelooflik behulpsaam en tegemoetkomend. Kan hierdie verblyf ten alle tye aanbeveel, alles was perfek en die plekkie is ideaal geleë en ingerig vir 'n kommervrye ruskans. Baie dankie vir julle vriendelikheid! Ons kom vir seker weer!

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer, Elaine.
Dit maak my bly as my gaste dit geniet.

Jakaranda Woonstel 8
Thobeka D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobeka D

It was great.

Awesome owner of the place and caring caretaker. Thanks Antonie.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Thank you Tohobeka, for your kind word.
Regards
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Stephen W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W

Relaxing, close to the beach, good service

We enjoyed our stay and can recommend Jakaranda Woonstel 8. The service was good and friendly. Location was great (close to beach and quiet). Flat had all we needed. Nice to hear the sound of the ocean while relaxing.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Thank you Stephen,
For a good review. Come again soon.

Jakaranda Woonstel 8
Petro D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Baie aangenaam!

Ligging 100%, rustig en loopafstand vanaf die hoofstrand.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Baie dankie Petro, vir u goeie resensie.
Kom gerus weer.

Jakaranda Woonstel 8
Ansie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Uit die boonste rakke!

N heerlike wegbreektyd wat in alle behoeftes voorsien het. Antonie en sy eienaarspan is ongelooflik behulpsaam en tegemoetkomend.Kan hierdie verblyf te alle tye aanbeveel want alles was perfek gereël en die plekkie is ideaal geleë en ingerig vir n kommervrye ruskans. Dankie Antonie en Chimmone.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Ansie,
Baie dankie vir u goeie verwysing.

Jakaranda Woonstel 8
Sindo M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindo M

Wow, nice place.

Value for money, safe place, beautiful place, all in all outstanding place.

Franci H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci H

Dit was baie lekker!

Baie dankie vir die wonderlike woonstel. Dit is netjies en skoon en baie ruim. Die lekkerste plek waar ons nog gebly het. Beveel 100% aan. Sal nie spyt wees nie! Weereens baie dankie!

Antoni M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoni M

Alles wat 'n mens nodig het en meer.

Dit was uitstekend en deurlopende kommunikasie van die eienaar. Dit sal van nou af ons go-to destination wees.

Frans B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Skoon en netjies, baie goeie diens.

Sien sterre.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Hi Frans,
Baie dankie vir U goei terugvoer. Ons wardeer dit.
Dit help ons baie.
Groete,
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Neels H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels H

Safe, clean and fresh, comfortable and cozy!

We had such a wonderful stay and will definitely be going again. Perfect little cosy cottage, walking distance to the beach, play area for the kiddies, clean and tidy. Lovely relaxing stay, just what we were after!

Mynhardt S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt S

Awesome gewees.

Dit was 'n rustige, stil, ongelooflike plek gewees. Kan dit vir enige een aanbeveel.

Jakaranda Woonstel 8 se terugvoer

Mynhardt,

Baie dankie vir U uitstekende resensie.

Ons wardeer dit.

Groete,
Antonie

Jakaranda Woonstel 8
Vanaf R1 196
R1 196 R777
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 196
R1 196 R777
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp0aKcCQ6fjaCFWipXiqMkLVLw56tCmxhRVhlfaaLbLI9VhNMnW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 196 nouVanaf R777 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.838184062827 30.394544573635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang