Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda woonstel no 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Selvey- en Lilliecrona-boulevard, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jakaranda woonstel no 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n netjiese woonstel in Beacon Rocks in KwaZulu-Natal en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek. Dit is slegs 200 m vanaf die swemstrand en visvangpier.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. DIe badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n slaapbank en 'n TV met DStv-kanale. Gaste moet hul eie dekodeerder saambring.

Buite is daar 'n etenstafel, 'n uitsig oor die tuin en 'n speelarea. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook 'n wassery op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv

Ligging

  • Hoek van Selvey- en Lilliecrona-boulevard, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Selvey- en Lilliecrona-boulevard, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac25d1e8f6ee8ac0d37b8bdb011014f0d1d0a433f517afed7a8d110b5b2f0898674898e204dfbe984a4bbc5693efc43eb2e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) Corner of Selvey & Lilliecrona Boulevard Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -30.838671187792 30.394317033688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang