Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakarandalaan

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Rubi D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

A place to call home. The home was absolutely neat and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Home away from home. Ons het dit baie geniet om hier te bly. Dit is privaat, stil en baie veilig. Die woning het alles en ons het onmiddellik tuis gevoel. Ons bespreek beslis volgende jaar weer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Jakarandalaan
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Deonette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Home away from home. Ja, ons het beslis ons verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Jy moet hierdie huis bespreek vir jou volgende vakansie in Oudtshoorn. Baie netjiese woning. Vir die eerste keer wat ek in 'n vakansiehuis kom en daar is letterlik van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Jakarandalaan
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang hier.

Dineo L
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Satisfactory and welcoming. Well equipped, safe, clean and spacious space. Experienced electrical challenges which were eventually resolved. Other than that, it was worth every penny.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Dis was lieflik, ons sal dit weer doen. Dit was die perfekte Kersfees huis gewees vir ons familie die jaar. Lekker geswem, gebraai, geëet en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Jakarandalaan
So bly julle het 'n lekker tyd gehad hier in Oudtshoorn.

Petra S
Lang verblyf
5.0
Apr 2023

So lekker gebly! Baie goeie kliëntediens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Jakarandalaan
Baie dankie Petra vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer hier te verwelkom.

Juan V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Veilig, netjies, rustigheid en swembad, beslis die moeite werd by Jakarandalaan. Met aankoms by Jakarandalaan 'n vriendelike ontvangs gekry deur Julia, swembad was 'n pluspunt vir Oudtshoorn se warm dae, ruim huis, baie netjies en moeite werd om net die rustigheid en stilte te kon geniet na 'n jaar se werk. Julia het ook vinnig reageer oor enige probleme wat ons ondervind het en gereeld opgevolg of alles nog in orde is, sal Jakarandalaan beslis aanbeveel vir enige familie of vriende vir verblyf in Oudtshoorn. So baie om op te noem wat pluspunte is, ruim en pragtige tuin, veilige parkering noem maar op, alles wat jy nodig het was daar. Nogmaals dankie Julia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Jakarandalaan
Baie dankie Juan, vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet hier in Oudtshoorn. Hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang. Mooi bly.

Vernon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Was baie aangenaam en 'n baie netjiese huis. Julia was baie behulpsaam en die huis was baie netjies met als en die vertrekke baie baie gerieflik. Jy sien ons beslis weer en sal dit aanbeveel vir enige familie wat hou van rustigheid, braai en net kuier langs die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

KKNK - hoewel die fees baie kleiner as gewoonlik was, het ons steeds goeie shows gehad, maar musiek gemis. Baie dankie vir 'n pynlike netjiese, skoon en goed toegeruste huis. Die beddens is van goeie kwaliteit en verseker 'n goeie nagrus. Die beddegoed kraakskoon en netjies. Julia, jy sien ons vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Jakarandalaan
Baie dankie Maretha, vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer vlg jaar by die KKNK te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 800
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandalaan 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2805acd8bd226c70f804f446fe368daf20190e82d002591ac7fcea7d4ac9c7df9fa8ce5bbf82fb0bf06dcd49928b4344a26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 10 mense 23 5 1 5 9 Jakaranda Avenue Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.595721320134 22.193710720585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang